# COSATU in die Wes-Kaap veroordeel die Stad Kaapstad se mislukking om sy uitvoerende leierskap te transformeer en sê wit manlike oorheersing word steeds gehandhaaf en swart beroepslui word uitgesluit. Die vakbond is van mening die stad se praktyke skend die Wet op Gelyke Indiensneming en versterk voorregte uit die apartheidsera. Die woordvoerder, Zanele Sabela, eis ‘n dringende oudit, korrektiewe stappe en ingryping van die Menseregtekommissie om die Stad aanspreeklik te hou:
COSATU kritiseer Kaapstad oor gebrek aan transformasie van uitvoerende leierskap [KLANK]
ENG-SabelaOnEmployment