Skip to content

Cosatu bekommerd oor uitwerking van nuwe Amerikaanse tariewe op Suid-Afrika [KLANK]

# Cosatu sê die 30-persent tarief wat Amerika op Suid-Afrikaanse uitvoere hef, gaan ʼn vernietigende uitwerking op plaaslike maatskappye hê en werksgeleenthede bedreig. President Donald Trump het ʼn basiese tarief van tien-persent wêreldwyd ingestel en 60 lande, wat Suid-Afrika insluit, sal selfs meer betaal. Matthew Parks van Cosatu sê dit vereis spoedige samesprekings tussen die Suid-Afrikaanse en Amerikaanse regerings en ʼn heroorweging van bande wat wedersyds voordelig en gegrond is op gesonde en groeiende tweerigtinghandel en beleggingsgeleenthede:

ENG MatthewonNewTariffs