Skip to content

Concerts SA ken 50 toersubsidies toe aan gevestigde en nuwe kunstenaars

# Suid-Afrika set grootste konsertinisiatief, Concerts SA, sê 50 musiektoere gaan gesubsidieer word as deel van die sogenaamde Festival Enterprise Catalyst-program. Die suksesvolle aansoekers sal befondsing ontvang om van Julie tot Oktober deur die land en na lidlande van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap te toer. Die projek het van 2013 tot 2023 meer as drieduisend-800 konserte ondersteun en werksgeleenthede vir meer as 27-duisend professionele musikante geskep. Die projekleier van Concerts SA, André Le Roux, sê musiekkonserte herleef.