Skip to content

City Power hoofbestuurder vereer as ‘n top Afrika vroue-energieleier [KLANK]

# City Power se hoofbestuurder, Qhakazile Mathebula, is aangewys as een van Afrika se top vroue-leiers in die energiebedryf. Die toekenning erken vroue wat vernuwing, energiesekerheid en volhoubare ontwikkeling regoor Afrika bevorder. City Power sê haar leierskap in energiebeplanning en vernuwing ondersteun die nutsmaatskappy se transformasie-agenda. Mathebula sê die erkenning weerspieël die groeiende rol van vroue in die vorming van Afrika se energietoekoms en die inspirering van die volgende generasie vroueleiers:

ENG-MathebulaOnAward