# Die Stad Johannesburg se energie-nutsdiens, City Power, bied vandag die toekenningsgeleentheid aan vir energiedoeltreffendheid en aanvraagbestuur by skole. Dit volg na die kompetisie vir energiedoeltreffende skole wat leerders aanmoedig om aktief deel te neem aan die dinamiese wêreld van energiedoeltreffendheid en hernubare bronne. Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, lei die geleentheid. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê onderwys en vernuwing is die hoeksteen van volhoubare energiepraktyke:
City Power bied 2025-toekennings vir energiedoeltreffendheid by skole aan [KLANK]
ENG MangenaOnAwards