Skip to content

Cele sê polisie-ingryping het 2010 se FIFA-Wêreldbekertoernooi gered [KLANK]

# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele, het onthul dat Suid-Afrika amper sy gasheerregte vir 2010 se Wêreldbeker-sokkertoernooi verloor het weens veiligheidsredes. Hy het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê Australië en Duitsland was bereid om as gashere oor te neem. Cele sê hy het ‘n span polisie-generaals bymekaargemaak en na Zürich gereis om FIFA te oortuig dat Suid-Afrika gereed is. Hy sê hierdie voorlegging het verseker dat die toernooi in Suid-Afrika voortaan:

ENG-CeleOnWorldCup