# Cricket: Australian all-rounder Glenn Maxwell has called time on his 13-year one-day international career with immediate effect. The 36-year-old, who is one of the most explosive batters in the history of the sport, made 149 appearances, scored three-thousand-990 runs, took 77 wickets and won two ODI World Cup titles. Maxwell will remain an active […]
# Gholf: Maja Stark van Swede het ʼn finale ronde van 72 aangeteken om haar eerste major titel op te raap met ʼn oorwinning van twee houe by die Amerikaanse Vroue-ope by Erin Hills in Wisconsin. Die wêreld-nommer-een, Nelly Korda van Amerika, en Rio Takeda van Japan deel die tweede plek op vyf onder. Hye-Jin […]
# Padwedlope: Vier personeellede van die Universiteit van Pretoria is gereed om die Comrades-marathon, aan te pak om geld in te samel vir studente wat finansieel sukkel. Mense van meer as 80 lande sal aan Sondag se wedloop deelneem wat vanjaar afdraande is en oor ongeveer 89 kilometer van Pietermaritzburg na Durban strek. Die opbrengs […]
# Golf: Sweden’s Maja Stark carded a final-round 72 to claim her maiden major title with a two-shot victory at the US Women’s Open at Erin Hills in Wisconsin. World number one American Nelly Korda shared second place with Japan’s Rio Takeda on five under. South Korea’s Hye-Jin Choi and countrywoman Mao Saigo, who was chasing […]
# Roadrunning: Four University of Pretoria staff members are set to tackle South Africa’s most famous ultramarathon, the Comrades Marathon, to raise funds for students facing financial difficulties. More than 80 nations will be represented in the race, a down-run over approximately 89 kilometres from Pietermaritzburg to Durban on Sunday. Proceeds raised by doctor Bianca […]
# Krieket: Die Punjab Kings het hul eerste Indiese Premierliga-eindstryd in 11 jaar gehaal toe hulle die Mumbai Indians in Ahmedabad met vyf paaltjies verslaan het. Tilak Varma en Suryakumar Yadav het elkeen 44 paaltjies bygedra om Mumbai se telling 203 vir ses te maak. In antwoord daarop het kaptein Shreyas Iyer ʼn onoorwonne 87 […]
# Sokker: Pyramids is die eerste keer as Afrika-kampioene gekroon nadat hulle Mamelodi Sundowns met 2-1 in die CAF-kampioeneliga se finale tweede deel geklop het vir ʼn saamgestelde 3-2-oorwinning in Kaïro. Fiston Mayele en Ahmed Samy se doele het Pyramids gehelp om by Al Ahly, Zamalek en Ismaily aan te sluit as die enigste Egiptiese […]
# Cricket: The Punjab Kings have booked a place in their first Indian Premier League final in 11 years after defeating the Mumbai Indians by five wickets in Ahmedabad. Tilak Varma and Suryakumar Yadav both scored 44 as Mumbai posted 203 for six. In reply, captain Shreyas Iyer hit an unbeaten 87 off 41 balls, […]
# Tennis: Die verdedigende kampioen, Carlos Alcaraz, is deur na die Franse Ope se kwarteindronde nadat hy die Amerikaner, Ben Shelton, geklop het. Die Spanjaard kom teen nog ʼn Amerikaner, Tommy Paul, te staan wat die Australiër, Alexei Popyrin, afgeransel het terwyl die Italianer, Lorenzo Musetti, met die Deen, Holger Rune, afgereken het. In die […]