# Die Kaapstadse burgemeesterskomitee het ‘n groot privaat sektor-opgradering goedgekeur vir Bellville se atletiekbaan en fietsrybaan. Ingevolge die voorstel van die suksesvolle tender sal die metro die stadions op ‘n langtermynbasis aan die ontwikkelaar verhuur, wat verantwoordelik sal wees vir die opknappings en die voortgesette bedryf as geleentheidsgeriewe. Burgemeester Geordin Hill-Lewis sê die raad is […]
# Rugby: Die Haaie het die Verenigde Rugbykampioenskap gevra vir ‘n formele hersiening van ‘n voorval tydens die wedstryd teen Ospreys wat die Springbok-agterspeler Ethan Hooker se deelname kort voor rustyd beëindig het. Ospreys se vleuel, Luke Morgan, is nie gestraf toe hy op Hooker geduik het nadat hy die besoekers se tweede drie gedruk […]
# Rugby: The Sharks have asked the United Rugby Championship to formally review an incident during the match against Ospreys that ended Springbok back player Ethan Hooker’s game just before half-time. Ospreys winger Luke Morgan wasn’t penalised for diving on Hooker after he scored the visitors’ second try, which dislocated his shoulder. He has returned […]
# Rugby: Rugby Australië is uiteindelik uit die skuld danksy verlede jaar se besoek van die Britse en Ierse Leeus, terwyl volgende jaar se aanbieding van die Wêreldbekertoernooi sake verder sal verbeter. Uitvoerende hoof Phil Waugh het ‘n rekord-bedryfsoorskot van 822-miljoen-rand aangekondig nadat meer as 370-duisend toeskouers verlede jaar die Wallabies se sewe tuistoetse bygewoon […]
# Tennis: Die voormalige wêreld-nommer-een, Venus Williams, hoop steeds om ʼn promotorskeuse vir die Franse Ope te wees, al is sy in die eerste ronde van die Madridse Ope in Spanje uitgeskakel. Die 45-jarige Williams het die afgelope tyd gesukkel om verder as ʼn eerste ronde te kom. Sy oorweeg egter nog nie uittrede nie. […]
# Rugby: Rugby Australia is finally out of the red thanks to last year’s visit of the British and Irish Lions, while next year’s hosting of the World Cup will improve the books even further. CEO Phil Waugh announced a record operating surplus of 822-million-rand after over 370-thousand spectators attended the Wallabies’ seven home Tests […]
# Cape Town’s mayoral committee has approved a major private sector upgrade for the Bellville athletics track and velodrome. Under the proposal by the successful tenderer, the metro will lease the athletics track and the velodrome to the developer on a long-term basis, who will be responsible for upgrading those facilities and their continued operation […]
# Tennis: Former world number one Venus Williams still hopes to receive a wild card for the French Open, despite being eliminated in the first round of the Madrid Open in Spain. The 45-year-old has struggled to advance beyond the starting line recently. But she isn’t contemplating retirement at this stage. The men’s draw starts […]
# Sokker: Die wêreld-beheerliggaam, FIFA, sê meer as vyf-miljoen kaartjies is reeds verkoop vir die Wêreldbekertoernooi wat op 11 Junie in Amerika, Kanada en Mexiko begin. ʼn Nuwe besending kaartjies vir al 104 wedstryde is van vandag te koop. FIFA sê afhangende van beskikbaarheid, sal bykomende kaartjies deurlopend beskikbaar gestel word tot die eindstryd op […]