# Rugby: Siphosethu Mnebelele sal die Junior Springbokke by die Junior Wêreldkampioenskap in Georgië aanvoer nadat slot Riley Norton in die senior Bok-groep vir die Nasieskampioenskap ingesluit is. Norton word vervang deur veelsydige voorspeler Thomas Beling, terwyl vleuel Cheslin Jooste in die plek van Vusi Moyo gekies is, wat ook vir senior diens opgeroep is. […]
# Krieket: Die Suid-Afrikaanse onder-19-vrouespan toer volgende maand die eerste keer ooit in Pakistan. Die veelsydige Mieke van Voorst is aangewys as kaptein van die groep van 15, wat ses spelers insluit wat vroeër vanjaar brons vir die land verower het in die Patricia Kambarami-bekertoernooi in Nigerië. Vyf internasionale kragmetings sal gespeel word, almal dag-aand-wedstryde […]
# Sokker: Die 2026 FIFA Wêreldbeker het groeiende verdeeldheid uitgelig tussen regerings oor voorspellingsmarkte en aanlyn weddenskappe. Miljarde dollars sal na verwagting tydens die toernooi gewed word, wat reguleerders in verskeie lande aanspoor om beperkings op hierdie platforms te verskerp. Lande, insluitend Spanje, Indië, Indonesië en Brasilië, het stappe gedoen om toegang te beperk, met […]
# Sokker: Bafana Bafana se verdediger, Mbekezelli Mbokazi, is aangewys as een van die beste jong verdedigers in die Wêreldbekertoernooi tot dusver. Die Internasionale Sentrum vir Sportstudies het die 20-jarige vierde geplaas onder die onder-23-verdedigers na die eerste ronde. Mbokazi het beïndruk met sy sterk verdediging teen Mexiko, met onder meer onderskeppings en herstelpogings. Die […]
# Soccer: The 2026 FIFA World Cup has highlighted growing divisions among governments over prediction markets and online wagering. Billions of dollars are expected to be wagered during the tournament, prompting regulators in several countries to tighten restrictions on these platforms. Nations including Spain, India, Indonesia and Brazil have moved to limit access, citing concerns […]
# Rugby: Mzwandile Stick, wat Suid-Afrika A afgerig het vir Saterdag se ontmoeting met Zimbabwe in Gqeberha, glo sommige van die spelers is toekomstige Springbokke. Die span, wat hoofsaaklik uit S-A-Onder 20-spelers en ‘n paar senior Bokke bestaan het, het die besoekers 40-0 geklop in die voorwedstryd vir die Bokke en die Barbarians. Stick, wat […]
# Soccer: Bafana Bafana defender Mbekezeli Mbokazi has been ranked among the best young defenders at the 2026 FIFA World Cup thus far. The 20-year-old centre-back was placed fourth among Under-23 defenders by the International Centre for Sports Studies Football Observatory after the opening round of matches. Mbokazi impressed with a strong defensive display against […]
# Rugby: Mzwandile Stick, who coached South Africa A in Saturday’s encounter with Zimbabwe in Gqeberha, believes some of the players are future Springboks. The team, which largely comprised of SA Under 20-players and a few senior Boks, beat the visitors 40-0 in the curtain-raiser for the Boks versus Barbarians game. Stick, who is the […]
# Rugby: Die Stormers-senter Dan du Plessis sluit volgende maand by die Franse reus Bordeaux aan. Die 31-jarige is die seun van die oud-Springbok Michael du Plessis en broerskind van die Bokke Carel en Willie. Hy het sedert 2016 altesaam 31 wedstryde vir die Stormers gespeel en 35 vir Westelike Provinsie, en altesaam 110 punte […]