# Rugby: Leinster retained their 2026 United Rugby Championship crown with a dominant 36-7 victory over the Bulls at a packed Croke Park stadium in Dublin last night. An early yellow card for the Bulls allowed the home team to assert total control, surging to a 22-0 lead in the first half via tries by […]
# Sokker: Iran gaan ‘n amptelike klagte by die wêreldbeheerliggaam, FIFA, indien oor Amerikaanse reisbeperkings op die span tydens die Wêreldbekertoernooi. Die medegasheer het Iran se versoek geweier om twee dae voor Sondag se groepswedstryd teen België uit sy Mexikaanse basis na Los Angeles te reis. Amerika het die land ingelig spelers sal slegs ‘n […]
# Rugby: Die Bulle se afrigter, Johan Ackermann, het 16 Springbokke ingesluit in sy groep wat die Ierse span Leinster vanaand in Dublin pak in die eindstryd van die Verenigde Rugbykampioenskap. Daar is elf toetsspelers in die opdrafspan en nog vyf op die bank. Die Bok-veteraan Willie le Roux sal die nommer 15-trui dra, met […]
# Rugby: Bulls coach Johan Ackermann has packed his squad with 16 Springboks for tonight’s United Rugby Championship final against Irish team Leinster in Dublin. Eleven Test players will start the match, with another five on the bench. Bok veteran Willie le Roux will wear the number 15 jersey, while Handré Pollard and Embrose Papier […]
# Soccer: Iran plans to file an official complaint with word governing body FIFA over America’s travel restrictions on the team during the World Cup. The co-hosts denied Iran’s request to travel from their Mexican base to Los Angeles two days before Sunday’s group match against Belgium. The US informed the country the players would […]
# Mercedes het sy versoek teruggetrek om ‘n hersiening van die uitslae van die Formule Een Grand Prix in Monaco. George Russell is met vyf sekondes gestraf weens spoed in die kuipe, en weer omdat hy dit nie uitgedien het tydens ‘n kuipe-stop nie. Dit het hom tot 12de plek laat terugsak terwyl hy op […]
# Rugby: Die Bulle se afrigter, Johan Ackermann, sê hulle is ongeag die weer in Ierland gereed vir Leinster in vanaand se Verenigde Rugbykampioenskaps-eindstryd. Hy sê hulle gaan die geleentheid geniet en alles uithaal. Die veld op Croke-park in Dublin is glo in ‘n onberispelike toestand, met ‘n 100-persent natuurlike grasoppervlak. Kaptein Marcell Coetzee sê […]
# Rugby: Die Wallabies se afrigter, Joe Schmidt, het bevestig dat die veteraan-stut James Slipper sy uittrede omgekeer het en ingesluit is in die groep vir volgende maand se Nasieskampioenskaps-toetse teen Ierland, Frankryk en Italië. Die 37-jarige het in Oktober uitgetree na ‘n rekord 151 toetse vir Australlia, maar Schmidt het hom gevra om terug […]
# Rugby: Die Barbarians se afrigter, Scott Robertson, sê dis ‘n spesiale geleentheid vir die uitnodigings-vyftiental om in Suid-Afrika teen die wêreldkampioen-Springbokke te speel. Hulle meet môre in Gqeberha kragte met die aanvang van die Bokke se seisoen. Die voormalige All Black-afrigter het ‘n groep van 23 spelers van 12 verskillende lande byeengebring, insluitend TJ […]