# Sokker: Die Europese beheerliggaam UEFA se 55 lede het eenparig gestem om die Wêreldbeker en ander FIFA-kompetisies te boikot indien die sport se beheerliggaam voortgaan met sy omstrede verkoopsplan. FIFA-president Gianni Infantino wil ‘n filiaal ter waarde van ongeveer 334,46-miljard-rand stig en meer as 20-persent van die nuwe FIFA Forward Enterprise verkoop en vanjaar […]
# Statebondspele: Die Paralimpiese atleet, Masala Makutu, het Suid-Afrika se eerste baan-en-veldmedalje in Glasgow opgeraap toe hy silwer gewen het in die mans T12 100-meter. Die 20-jarige atleet het ‘n persoonlike beste tyd van 11,04 sekondes behaal. Sinesipho Dambile se blitsige 19,82-sekonde-prestasie is die tweede vinnigste tyd ooit op die Spele, en hy bespreek daarmee sy […]
# Soccer: European governing body UEFA’s 55 member associations have unanimously voted to boycott the World Cup and other FIFA competitions if the sport’s governing body proceeds with its controversial sell-off plan. FIFA president Gianni Infantino wants to launch a subsidiary worth around 334.46 billion-rand and sell off more than 20-percent of the new FIFA Forward […]
# Commonwealth Games: Paralympian Masala Makutu secured South Africa’s first track and field medal at the Games in Glasgow, winning silver in the men’s T12 100-metres final. The 20-year-old finished in a personal best time of 11.04 seconds. Sinesipho Dambile produced a blistering 19.82-second performance, the second fastest time ever recorded in the Games, to book […]
# Rugby: Defending Currie Cup champions the Griquas will welcome log-leader Cheetahs in Kimberley tonight in the first action of the third round. Tomorrow, the Stormers will host the Sharks in a coastal derby in Cape Town, followed by the Jukskei derby between the Lions and the Bulls in Johannesburg. Sunday will see Boland and […]
# Rugby: The three-decades wait for a proper All Blacks tour of South Africa is over. The team will be officially welcomed at the Cape Town Stadium this afternoon before kicking off the tour against the Stormers at the same field next Friday. New Zealand will also play the Sharks, the Bulls and the Lions, […]
# Rugby: Die wag vir ‘n behoorlike All Black-toer is na drie dekades verby. Die span word vanmiddag amptelik verwelkom op die Kaapstad-stadion, waar die toer volgende Vrydag teen die Stormers afskop. Nieu-Seeland speel ook teen die Haaie, die Bulle en die Leeus, drie toetse teen die Springbokke en ‘n vierde in Baltimore, Amerika. Die […]
# Rugby: Die verdedigende kampioen, Griekwas, verwelkom vanaand die voorloper op die Curriebeker-punteleer, die Cheetahs, in Kimberley aan die begin van die derde ronde. Môre speel die Stormers teen die Haaie in ‘n kus-derby in Kaapstad, gevolg deur die Jukskei-derby tussen die Leeus en die Bulle in Johannesburg. Sondag pak Boland en die Pumas mekaar […]
# Rugby: Die ontslape Suid-Afrikaanse Onder-18-speler Luqobo “Bibo” Makwendini is onthou as ‘n charismatiese en talentvolle jong man met die potensiaal om ‘n wêreldklas rugby-ster te word. Familie, vriende en lede van die rugbygemeenskap het by die Qumrha-gemeenskapsaal in die Oos-Kaap bymekaar gekom vir sy herdenkingsdiens. Die 20-jarige is vroeër die maand in Frankryk oorlede […]