# Rugby: The Lions have lost 31-14 to French side La Rochelle in their European Champions Cup opener but delivered a courageous performance in honour of their late teammate Hyron Andrews. Players fought back from an early deficit to level the scores at 14-all, with tries from Henco van Wyk and Morne Brandon. La Rochelle […]
# Rugby: The Bulls have launched their Champions Cup campaign with a commanding 56-20 victory over Stade Français in Pretoria. Twenty-year-old wing Cheswill Jooste scored a hat-trick, including the opening try after just 20 seconds. Cobus Wiese, Cameron Hanekom, Marco van Staden, Jeandré Rudolph and Jan-Hendrik Wessels also crossed the line. Fly-half Handré Pollard converted […]
# Rugby: Nieu-Seeland het Australië met 43-21 verpletter in die tweede Bledisloe-beker-toets in Sydney, en skoonskip gemaak in die reeks van twee toetse. Die All Blacks het die eerste helfte oorheers en 36 punte aangeteken teenoor Australië se sewe. Beauden Barrett het ʼn drie gedruk nadat hy ʼn aangee onderskep het, terwyl Peter Lakai en […]
# Sokker: Manchester City se afrigter, Enzo Maresca, sê die klub se spelers, ondersteuners en bestuur het nader aan mekaar beweeg sedert ʼn onafhanklike kommissie City skuldig bevind het aan oortreding van die Premierliga se finansiële reëls. Die kommissie het 114 van 115 aanklagte behou. City ontken die aanklagte en het teen die beslissing geappelleer. […]
# Rugby: New Zealand have thrashed Australia 43-21 in the second Bledisloe Cup Test in Sydney, completing a clean sweep of the two-match series. The All Blacks dominated the first half, scoring 36 points to Australia’s seven. Beauden Barrett scored a try after intercepting a pass, while Peter Lakai and other New Zealand players helped […]
# Tennis: Die Serwiese tennis-ster Novak Djokovic, wat probeer kwalifiseer vir die ATP-jaareindtoernooi, is promotorskeuse vir die Switserse binnenshuise toernooi wat later die maand in Basel plaasvind. Die 39-jarige speler het in 2011 laas in Basel gespeel. Hy was reeds sewe keer ATP-jaareind-kampioen, maar is tans 11de in die wedloop vir die laaste agt plekke […]
# President Cyril Ramaphosa het Rwanda gelukgewens met ʼn tienjaar-ooreenkoms om die Formule Een Afrika Grand Prix vroeg in die 2030’s aan te bied. Suid-Afrika gaan intussen voort met sy poging om reeds teen 2028 of 2029 ʼn wedren aan te bied. Die minister van Sport, Gayton McKenzie, sê die land se bod bly staan. […]
# Rugby: Die Springbok-losskakel Jordan Hendrikse is terug ná ‘n langdurige besering en sal vandag vir die Haaie in hul openingswedstryd van die Uitdaagbeker teen Lyon in Frankryk speel. Die afrigter, JP Pietersen het ‘n span gekies wat grootliks uit reserwespelers bestaan, terwyl die meeste van sy internasionale sterre rus. Nick Hatton voer die span […]
# Rugby: Springbok flyhalf Jordan Hendrikse returns from a long-term injury for the Sharks in today’s Challenge Cup opener against Lyon in France. Coach JP Pietersen has otherwise elected a largely second-string side, resting most of his international stars. Nick Hatton will captain the team, while former stalwart Stephan Lewies is back in the black […]