# Motorsport: The declaration of the weekend’s Formula One Grand Prix in Austria as a heat hazard means drivers can use a mandated cooling kit. Temperatures of over 31 degrees Celsius are forecast for Spielberg. The kit uses cooling liquid through a system of pipes in a fireproof top worn under overalls, but some prefer […]
# Netball: Proteas head coach Jenny van Dyk says they target a podium finish at next month’s Commonwealth Games in Glasgow, Scotland. The squad only features three players who played in the last Games in Birmingham in 2022. They are Elmeré van der Berg, Khanyisa Chawane and Nicola Smith. Veteran defender Karla Pretorius returns after […]
# Rugby: Die ervare stut Rambo Kubheka sal die Junior Springbokke môre teen Uruguay aanvoer in hul Groep A-wedstryd van die Junior Wêreldkampioenskap in Tbilisi, Georgië. Die span se kaptein, Siphosethu Mnebelele, is op die bank gekies vir die SA-onder-20’s se eerste kragmeting van die toernooi. Afrigter Kevin Foote het op ‘n verdeling van vyf […]
# Netbal: Die Proteas se hoofafrigter, Jenny van Dyk sê hulle mik na ‘n podiumplek op volgende maand se Statebondspele in Glasgow, Skotland. Elmeré van der Berg, Khanyisa Chawane en Nicola Smith is die enigste drie spelers wat aan die laaste Spele in Birmingham in 2022 deelgeneem het. Die veteraan-verdediger Karla Pretorius keer terug nadat […]
# Sokker: Bafana Bafana se kaptein en doelwagter, Ronwen Williams, sê afrigter Hugo Broos verdien ‘n standbeeld nadat hy Suid-Afrika die heel eerste keer na die uitspeelronde gelei het. Bafana het Suid-Korea-1-0 verslaan in sy laaste groepswedstryd toe Thapelo Maseko die enigste doel aangeteken het. Suid-Afrika is tweede in Groep A en speel Sondag teen […]
# Motorsport: Die naweek se Formule Een-Grand Prix in Oostenryk is tot ‘n hittegevaar verklaar, wat beteken bestuurders mag ‘n goedgekeurde verkoelingstelsel gebruik. Temperature van hoër as 31-grade Celsius word in Spielberg voorspel. Die stelsel laat ‘n verkoelingsvloeistof deur pypies vloei in ‘n hittebestande hemp wat onder die oorpak gedra word. Sommige renjaers vind dit […]
# Krieket: Vaibhav Sooryavansha sal na verwagting môre Indië se jongste internasionale speler nog word in die eerste T20 teen Ierland in Belfast. Hy is op 15-jaar en 91-dae selfs jonger as die kolflegende Sachin Tendulkar wat sy buiging op 16 gemaak het. Sooryavansha het tydens vanjaar se Indiese Premierliga 776 lopies in 16 beurte […]
# Cricket: Vaibhav Sooryavansha is expected to become India’s youngest international player ever in tomorrow’s first T20 against Ireland in Belfast. He will be 15-years and 91-days – even younger as batting ace Sachin Tendulkar, who made his debut at 16. Sooryavanshi exploded for Rajasthan Royals in this year’s Indian Premier League, smashing 776 runs […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-een, Jannik Sinner, sê hy is optimisties oor die verdediging van sy Wimbledonse titel na hy gister ‘n vertoonwedstryd in versengende hitte in Londen oorleef het. Die Italianer het die plaaslike speler Cameron Norrie verslaan in die Giorgio Armani-toernooi in toestande soortgelyk aan dié wat verlede maand sy Franse Ope in die […]