# Rugby: The undefeated Lions have made several injury and sickness-enforced changes to their team for tomorrow’s Currie Cup clash with Boland Kavaliers in Wellington. Flyhalf Lubabalo Dobela has the flu and is replaced by Kade Wolhuter, Dylan Sjoblom plays lock in injured Darrien Landsberg’s place and winger Rabz Maxwane’s wrist injury saw him being […]
# Rugby: Die onoorwonne Leeus moes weens beserings en siekte verskeie veranderings aan hulle span aanbring vir môre se Curriebeker-kragmeting teen die Boland in Wellington. Die losskakel Lubabalo Dobela het griep en is vervang met Kade Wolhuter; Dylan Sjoblom vervang die beseerde Darrien Landsbeg as slot en die vleuel Rabz Maxwane wat met ‘n gewrigbesering […]
# Krieket: Die voormalige Australiese bouler, Glenn McGrath, glo sy land gaan ‘n skoonskip-oorwinning van 5-0 oor Engeland behaal in die volgende reeks om die As, wat in November begin. Engeland het laas in 2015 die gesogte kruikie gewen. McGrath, wat die As ses keer gewen het, sê hy het volle vertroue in die Baggy […]
# Cricket: Former Australian bowler Glenn McGrath believes his country will achieve a 5-nil whitewash over England in the next Ashes series, starting in November. England could last win the coveted urn in 2015. McGrath, who won the Ashes six times, says he has all the confidence in the Baggy Green, with star players such […]
# Sokker: Die Premiersliga-seisoen begin hierdie naweek met ‘n vol program. Die huidige kampioen, Mamelodi Sundowns reis Saterdag na Chippa United vir ‘n wedstryd wat om 3 nm afskop, met Orlando Pirates, verlede seisoen se naaswenners wat om 5.30 nm vir Sekhukhune United in Johannesburg aanvat. Ander belangrike wedstryde die naweek sluit in AmaZulu teen […]
# Die derde jaarlikse spitsberaad vir vroue wat sukses in sport behaal, is by die Gordon Instituut vir Bedryfswetenskap in Johannesburg aan die gang. Die beraad, as deel van die veldtog ‘She Owns Her Success‘, bemagtig vroue in sport om persoonlike handelsmerke te ontwikkel, suksesstories te deel, en toegang te verkry tot finansiële en geestesgesondheidsvaardighede. […]
# Swem: Die driemalige Olimpiese goue-medaljewenner, Adam Peaty, sê hy moet goed presteer op volgende jaar se Statebondspele in Glasgow as hy weer ‘n kans wil hê om uit te blink op die Olimpiese Spele in 2028. Die 30-jarige Engelsman het na verlede jaar se Spele in Parys ‘n blaaskans gevat ter wille van sy […]
# Soccer: The Premiership League season kicks off with a packed schedule of matches. Reigning champions Mamelodi Sundowns travel to Chippa United on Saturday with the match starting at 3 pm, while last season’s runners-up, Orlando Pirates, host Sekhukhune United at 5.30 in Johannesburg. Other key clashes on the opening weekend include AmaZulu against Orbit […]
# The 3rd annual summit for Women Who Make Moves in Sport is underway at the Gordon Institute of Business Science in Johannesburg. Hosted under the ‘She Owns Her Success‘ campaign, the event empowers women in sport to build personal brands, share success stories, and access financial and mental wellness tools. The summit also provides […]