# Krieket: Die Indiese sakemagnaat wat in die Verenigde Koninkryk gebaseer is, Lakshmi M Mittal, en sy familie het ingestem om die Indiese Premierliga-franchise, Rajasthan Royals, te koop. Die ooreenkoms van sowat 27,5-miljard-rand sluit ook Paarl Royals in Suid-Afrika en Barbados Royals in die Karibiese Eilande in. Die Mittal-familie sal ná die transaksie ongeveer 75-persent […]
# Rugby: Junior Springbok coach Kevin Foote has credited his squad’s growth and collective belief for managing to clinch the Under-20 Rugby Championship in Gqeberha. South Africa thrashed Australia 57-17 to seal the title with a game to spare. Foote says while physical dominance remains a hallmark of how they play, the group has developed […]
# Cricket: UK-based Indian business tycoon, Lakshmi M Mittal, and his family have agreed to acquire the Indian Premier League franchise Rajasthan Royals. The deal is around 27.5-billion-rand and also includes Paarl Royals in South Africa and Barbados Royals in the Caribbean. The Mittal family will own around 75-percent of the franchise following completion of the […]
# Motorsport: Kimi Antonelli van Mercedes het die Miami Formule Een Grand Prix gewen – sy derde agtereenvolgende sege. Die 19-jarige Italianer het Lando Norris van McLaren uitgestof en het nou ‘n voorsprong van 20 punte op die wêreldkampioenskaps-punteleer. Oscar Piastri van McLaren was derde en Antonelli se spanmaat, George Russell, vierde, gevolg deur Max Verstappen […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-een, Jannik Sinner, het die Madridse Ope gewen en die eerste man geword om vyf agtereenvolgende Meesters-een-duisend titels te buit. Die Italianer het die Duitser Alexander Zverev verslaan vir sy 28ste agtereenvolgende sege op hierdie vlak na sy oorwinnings in Parys, Indian Wells, Miami en Monte-Carlo. Indien die 24-jarige Sinner die Italiaanse […]
# Motorsport: Mercedes’ Kimi Antonelli won the Miami Grand Prix, to claim his third successive race win. The 19-year-old Italian managed to hold off McLaren’s Lando Norris to extend his lead at the top of the world championship to 20 points. McLaren’s Oscar Piastri finished third, Antonelli‘s teammate George Russell in fourth, and Red Bull’s Max […]
# Rugby: Die Junior Springbokke het Australië by die Nelson Mandelabaai-stadion in die Baai met 56-17 afgeransel om die Onder 20-Rugbykampioenskap te wen. Suid-Afrika het agt drieë, insluitend twee strafdrieë gedruk om ʼn bonuspunt te behaal. Intussen het Argentinië se Onder-20’s die verdedigende kampioene, Nieu-Seeland, met 25-17 verslaan. Albei spanne het nou vier punte, wat […]
# Tennis: World number one Jannik Sinner won the Madrid Open title, becoming the first man to win five consecutive Masters 1000 titles. The Italian defeated Germany’s Alexander Zverev, 6-1, 6-2. He has now won 28 consecutive matches at this level, a streak that includes titles in Paris last year and Indian Wells, Miami and […]
# Atletiek: Suid-Afrika het silwer gewen in die mans 4×100-meter by die Wêreldafloskampioenskap in Botswana. Die span, bestaande uit Akani Simbine, Cheswill Johnson, Bradley Nkoane en Mvuyo Moss, het ‘n nuwe Afrika-rekord van 37,49 sekondes opgestel, terwyl die VSA goud en Duitsland brons gewen het. Suid-Afrika het ook silwer in die mans 4×400-meter verseker in […]