# Soccer: Iran’s World Cup squad will arrive in Mexico on Sunday, where they will be stationed throughout the tournament and only travel to the US for matches. They will depart from Turkey after attended a training camp. Tensions over the war between the US and Iran reportedly complicated the issue of US visas, prompting […]
Sokker: Iran se Wêreldbeker-groep sal Sondag in Mexiko aankom, waar hulle gedurende die toernooi gehuisves sal word en slegs na die VSA vir wedstryde sal reis. Hulle sal uit Turkye vertrek waar hulle ‘n oefenkamp bygewoon het. Spanning oor die oorlog tussen die VSA en Iran het volgens berigte die kwessie van Amerikaanse visums bemoeilik, […]
Rugby: Die Franse uitsaaier Canal-Ploes het ‘n ooreenkoms met Wêreldrugby bereik om die volgende mans- en vroue-Wêreldbeker- en ander toernooie op SuperSport uit te saai in Afrika suid van die Sahara. Die uitsaaier het onlangs die Multichoice-groep gekoop. Suid-Afrika en Zimbabwe sal die vasteland volgende jaar op die manstoernooi in Australië verteenwoordig, wanneer die toernooi […]
# Sokker: Die Spaanse owerhede het ‘n beplande internasionale vriendskaplike wedstryd in Spanje tussen die Demokratiese Republiek die Kongo en Chili gekanselleer weens kommer oor die Ebola-uitbraak in die DRK. Die wedstryd sou Dinsdag plaasvind as deel van die spanne se voorbereidings vir die Wêreldbeker-toernooi in Noord-Amerika. Plaaslike amptenare sê die besluit is as ‘n […]
# Sokker: Die wêreldbeheerliggaam FIFA het al die spanne bevestig vir die Wêreldbekertoernooi in Noord-Amerika, wat Dinsdag afskop. Een-duisend-248 spelers sal 48 spanne verteenwoordig in 104 wedstryde in Kanada, Amerika en Mexiko, met die eindstryd op 19 Julie. FIFA sê 357 spelers het reeds aan minstens een toernooi deelgeneem, terwyl 891 die eerste keer sal […]
# Rugby: Drie Suid-Afrikaanse spelers is vereer met Verenigde Rugbykampioenskaps-toekennings. Die Leeus se losskakel, Chris Smith, het die Goue Stewel-toekenning ingepalm, die span se heelagter, Quan Horn, die Ysterman-prys en die Stormers-agtsteman, Evan Roos, is die voorste drie-drukker. Smith is beloon vir sy 149 punte van skoppe, Horn het die meeste minute in die gereelde […]
# Rugby: Three South African players were honoured in the United Rugby Championship awards. Lions flyhalf Chris Smith won the Golden Boot award, the team’s fullback, Quan Horn, won the Ironman prize, and Stormers eighthman Evan Roos was named Top Try-scorer. Smith was rewarded for his 149 points from kicks, Horn racked up the most […]
# Atletiek: Brittanje se beheerliggaam is met 7,67-miljoen-rand beboet vir die dood van die Paralimpiese gewigstoot-atleet Abdullah Hayayei. Die 36-jarige is dood nadat ‘n metaalgooihok op sy kop geval het tydens oefening in Londen in 2017. Hy was besig met voorbereiding vir die Wêreld-Para-atletiekkampioenskap. Britse Atletiek het ook skuld beken aan korporatiewe manslag. Die voormalige […]
# Soccer: World governing body FIFA has confirmed all the squads for the World Cup in Northern America, kick-off on Tuesday. One-thousand-248 players will represent 48 teams in 104 matches in Canada, the US and Mexico, with the final on 19 July. FIFA says 357 players have played in at least one previous tournament, while […]