# Rugby: Wallabies coach Joe Schmidt has named a 34-man squad, comprising 19 forwards and 15 backs, to face New Zealand in the final two rounds of the Rugby Championship. Prop James Slipper is on course to make his 150th appearance, joining Wales’ Alun-Wyn Jones and All Blacks’ Sam Whitelock as the only players to […]
Sokker: Paris Saint-Germain het die verdediging van sy Kampioeneliga-titel afgeskop met ‘n oorwinning van 4-0 oor Atalanta. Kaptein Marcos Aoás Corrêa en Khvicha Kvaratskhelia het gesorg vir ‘n rustyd-voorsprong van 2-0, waarna Nuno Mendes en Gonçalo Ramos nog twee doele bygevoeg het. Verlede seisoen se naaswenner, Inter Milan, het Ajax 2-0 geklop. Harry Kane het […]
# Soccer: Paris Saint-Germain made a winning start to their Champions League title defence as they beat Atalanta 4-0. Captain Marcos Aoás Corrêa and Khvicha Kvaratskhelia gave PSG a 2-0 halftime lead, and Nuno Mendes put the tie beyond Atalanta early in the second half before Gonçalo Ramos added a fourth in stoppage time. Last […]
# Gholf: Die Suid-Afrikaners Danie van Niekerk en James Mack het die pas aangegee met rondes van vier onder baansyfer 67, en loop gesamentlik voor na die eerste ronde van die Sunbet Challenge op die Umhlali-buiteklub in KwaZulu-Natal. Hulle is een hou voor hul landgenoot, Lyle Rowe, en Eric Wowor van Indonesië. Van Niekerk, wat […]
# Atletiek: Die wêreldrekordhouer in die 400-meter, Wayde van Niekerk, en sy Suid-Afrikaanse landgenoot Sinesipho Dambile neem vanmiddag deel aan die halfeindronde van die 200-meter op die wêreldkampioenskap in Tokio, Japan. Van Niekerk, wat tydens verlede jaar se Olimpiese Spele in Parys na die korter wedloop oorgeskakel het, het tweede gekom in sy uitdun terwyl […]
# Tennis: Oekraïne wat vir die eerste keer deelneem aan die Billie Jean Kingbeker-vrouekompetisie, is deur na die halfeindronde na ‘n oorwinning oor Spanje in China. Marta Kostuyk en Elina Svitolina het met Jessica Bouzas Maneiro en Paula Badosa afgereken. Oekraïne speel volgende teen die verdedigende kampioen, Italië, nadat Elisabetta Cocciaretto en Jasmine Paolini hard […]
# Krieket: Australië se hoofafrigter, Andrew McDonald, glo kaptein Pat Cummins, sal fiks wees om ‘n belangrike rol te speel in die reeks om die As teen Engeland. Die snelbouler herstel steeds van ‘n laerug-besering, maar McDonald sê hy behoort gereed te wees om minstens in sommige van die vyf toetse te speel. Hy sê […]
# Krieket: Die Protea-kolwer Dewald Brevis sê die reuse-koopprys wat hy in die SA20 losgeslaan het, gaan hom nie verander nie en hy gaan steeds op die veld om homself te geniet. Pretoria Capitals het die 22-jarige gekoop vir ‘n allemintige 16,5-miljoen-rand gedurende verlede week se spelersveiling nadat hy die eerste drie seisoene vir die […]
# Golf: The South African duo of Danie van Niekerk and James Mack set the pace with their rounds of four-under-par 67, to share the lead after the first round of the Sunbet Challenge at the Umhlali Country Club in KwaZulu-Natal. They are one stroke clear of their compatriot Lyle Rowe and Indonesia’s Eric Wowor. […]