# Atletiek: Vyf mans- en vyf vroue-atlete is benoem vir die Wêreldatletiek-toekennings se baanatleet van die jaar. Drie Amerikaners, Noah Lyles, Rai Benjamin en Cordell Tinch, asook die Keniaan Emmanuel Wanyonyi, en Jimmy Gressier van Frankryk is die mans se kandidate. In die vrouekategorie is twee Keniane, Beatrice Chebet en Faith Kipyegon, twee Amerikaners, Melissa […]
# Athletics: Five male and five female athletes have been nominated for the World Athletics Awards track athlete of the year. American trio Noah Lyles, Rai Benjamin, and Cordell Tinch, together with Kenya’s Emmanuel Wanyonyi and Jimmy Gressier of France, have been nominated for the men’s track athlete of the year. In the women’s category, […]
# Krieket: Suid-Afrika het Bangladesj in Visakhapatnam met drie paaltjies verslaan vir hulle derde agtereenvolgende oorwinning in die Wêreldbekertoernooi vir vroue. Shorna Akter se onoorwonne 51 het Bangladesj tot ‘n mededingende 232 vir ses gevoer. Die Proteas is eers beperk tot 78 vir vyf, maar Marizanne Kapp en Chloé Tryon het ‘n vennootskap van 85 […]
# Cricket: South Africa secured a thrilling three-wicket win against Bangladesh to make it three consecutive victories in the Women’s World Cup in Visakhapatnam. Shorna Akter’s unbeaten 51 powered Bangladesh to a competitive total of 232 for six. In reply, the Proteas were reduced to 78 for five, but Marizanne Kapp and Chloe Tryon put […]
# Krieket: Suid-Afrika sal sy eerste beurt hervat op 216 vir ses op die derde oggend van die eerste toets teen Pakistan in Lahore. Dit is ‘n agterstand van 172 lopies nadat die gasheer gister uitgeboul is vir 378. Hulle het hervat op 313 vir vyf en hulle oorblywende vyf paaltjies verloor vir net 65 […]
# Tennis: Vyf van die wêreld se top tien-mans neem van môre deel aan ‘n winsgewende vertoon-toernooi in Saoedi-Arabië – die sogenaamde Six Kings Slam. Die Spanjaard Carlos Alcaraz, die Italianer Jannik Sinner, die Duitser Alexander Zverev, Novak Djokovic van Serwië, die Amerikaner Taylor Fritz, asook die wêreld-nommer-25, Stefanos Tsitsipas van Griekeland, ding mee om […]
# Krieket: Die voormalige Engelse krieketster Ian Botham is bekommerd oor sy land se gebrek aan behoorlike voorbereiding vir die reeks om die As teen Australië, wat op 21 November in Perth begin. Hy sê dit grens aan arrogansie terwyl hulle in 2011 laas ‘n toets in Australië gewen het. Engeland sal voor die reeks […]
# Gimnastiek: Sport se hoogste hof sal na verwagting vandag besluit oor Israel se deelname aan die wêreldkampioenskap vir artistieke gimnastiek in Indonesië, nadat die Asiatiese land se regering toegangsvisums aan Israelse atlete geweier het. Israel het appèl aangeteken by die Hof van Arbitrasie vir Sport en eis dat die hof die Internasionale Gimnastiekfederasie en […]
# Sokker: Geen land het al ooit die Wêreldbeker met ‘n buitelands-gebore afrigter gewen nie, maar die Italianer Carlo Ancelotti sê daar is altyd ‘n eerste keer terwyl hy glorie met Brasilië nastreef. Hy is die land se eerste oorsese afrigter in ses dekades nadat hy in Mei oorgeneem en die vyfmalige wêreldkampioen gehelp het […]