# Atletiek: Oblique Seville van Jamaika het goud verower in die mans-100-meter op die Diamantliga-byeenkoms in Lausanne, Switserland, in ‘n indrukwekkende 9,87-sekondes. Die Olimpiese kampioen, die Amerikaner Noah Lyles, was tweede en die Jamaikaan Ackeem Blake en Akani Simbine van Suid-Afrika onderskeidelik derde en vierde. Keely Hodgkinson van Engeland het die vroue-800-meter in ‘n byeenkomsrekord […]
# Gholf: Die vyftienmalige major kampioen Tiger Woods is aangewys as voorsitter van die nuutgestigte Future Competition Committee. Die komitee van nege lede, ses spelers en drie sake-adviseurs, se taak is om die optimale mededingingsmodel te definieer wat die PGA-toer se waarde vir aanhangers, spelers en vennote verhoog. Die uitvoerende hoof van die PGA-toer, Brian […]
# Athletics: Jamaica’s Oblique Seville claimed gold in the men’s 100-metres at the Diamond League meeting in Lausanne, Switzerland, in an impressive 9.87-seconds. Olympic champion American Noah Lyles came in second, with Jamaican Ackeem Blake and South African Akani Simbine finishing third and fourth, respectively. England’s Keely Hodgkinson clinched the women’s 800-metres in a meeting […]
# Krieket: Die Proteas se wegbreek-draaibouler, Prenelan Subrayen, is aangekla van ‘n verdagte boulaksie in Dinsdag se eerste eendagwedstryd teen Australië in Cairns en sal die res van die reeks misloop. Die Internasionale Krieketraad sê die wedstrydbeamptes het hulle bekommernis uitgespreek oor die wettigheid van sy boulaksie. Die kragmeting was Subrayen se eerste eendag-internasionale wedstryd. […]
# Rugby: Suid-Afrika en Brasilië speel Sondag die heel eerste keer teen mekaar wanneer hulle kragte meet in hulle openingswedstryd van die Vroue-Wêreldbekertoernooi op Franklin’s Garden in Northampton, Engeland. Die Springbokke se veelsydige agterspeler, Nadine Roos, wat vier keer teen Brasilië gespeel het in verlede jaar se Sewes-reeks, sê die span is vasberade om vorige […]
# Rugby: Die Haaie verwelkom môre die Westelike Provinsie vir ‘n Curriebeker-kragmeting op Kingspark in Durban. Die tuisspan se afrigter, JP Pietersen, het ses veranderings en ‘n verskuiwing aangebring aan die span wat teen Griekwas verloor het. Jaco Williams skuif terug na vleuel en Hakeem Kunene is heelagter. Jean Smith kom in op losskakel en […]
# Krieket: Die Proteas kan môre in Mackay die eendagreeks teen Australië beklink na Dinsdag se oortuigende oorwinning in die eerste kragmeting in Cairns. Aiden Markram, kaptein Temba Bavuma en Matthew Breetzke se vyftigtalle het Suid-Afrika tot ‘n reusetelling van 296 vir agt geneem, waarna die draaibouler Keshav Maharaj die eerste keer in die eendag-internasionale […]
# Rugby: Die Bulle se losskakel, Boeta Chamberlain, gaan na die Curriebeker-kompetisie by die Engelse Premierskapspan Newcastle Red Bulls aansluit. Die voormalige onder-20 Springbok is ‘n produk van Paarl Boishaai . Hy het 59 wedstryde vir die Pretoriase span gespeel en meer as 150 punte aangeteken nadat hy verlede jaar van die Haaie oorgeskuif het. […]
# Golf: Fifteen-time major champion Tiger Woods has been named as chairperson of the newly established Future Competition Committee. The nine-member committee, six players and three business advisors, will be tasked with defining the optimal competitive model that enhances the PGA Tour’s value to fans, players, and partners. PGA Tour CEO Brian Rolapp says three governing […]