# Rugby: Die hulpafrigter van Nieu-Seeland, Jason Holland, sê die span se doelwit om die Bledisloebeker teen Australië te behou het hulle gehelp om die pyn van die rekordnederlaag teen die Springbokke af te skud. Die All Blacks hou die trofee reeds sedert 2003 en kan dit vir ‘n 23ste agtereenvolgende jaar in die vertoonkas […]
# Rugby: Jan Serfontein se terugkeer na Loftus Versveld en sy opsomming van die nuwe Bulle-span wys waar die fokus van die Pretoria-groep is terwyl hulle voorberei vir die Verenigde Rugbykampioenskap. Hy sê hulle het twee of drie spelers beskikbaar in elke posisie wat enige naweek die trui oor die kop kan trek en die […]
# Rugby: New Zealand’s assistant coach Jason Holland says the team’s mission to retain the Bledisloe Cup against Australia has helped them move on from the pain of their record defeat to the Springboks. The All Blacks have held the trophy since 2003 and can lock it away for a 23rd successive year with victory […]
# Rugby: Jan Serfontein’s return to Loftus Versfeld and his own assessment of his new Bulls team reveals a lot about where the Pretoria outfit’s focus has been in the build-up to the United Rugby Championship. He says they have two or three players in every position who on any weekend could pull on the […]
# Gholf: Span Europa se kaptein, Luke Donald, sê hy is trots op sy span wat die geleentheid verwerp het om betaling te ontvang vir hul deelname aan die Ryderbeker-kompetisie. Die Amerikaanse PGA het verlede jaar aangekondig dat Span Amerika betaal gaan word om in die kompetisie te speel, wat ‘n nuwe wending in tradisie […]
# Rugby: Die Nieu-Seelander Jorja Miller, Megan Jones van Engeland en die Kanadees Sophie de Goede is benoem vir vrouespeler van die jaar. Hulle kry erkenning vir hul wêreldgehalte-prestasies die afgelope seisoen. Intussen is Miller, Josifini Neihamu van Fidji en Braxton Sorensen-McGee van Nieu-Seeland benoem as die 15’s se deurbraakspeler van die jaar. Die wenners, […]
# Rugby: New Zealand’s Jorja Miller, England’s Megan Jones and Sophie de Goede of Canada have been nominated for the Women’s Player of the Year. They have been recognised for their world-class performances throughout the season. Meanwhile, Miller, Fiji’s Josifini Neihamu and New Zealand’s Braxton Sorensen-McGee have been nominated for 15’s Breakthrough Player of the […]
# Golf: Captain Luke Donald says he’s proud of his European team after they rejected the chance to be paid for playing in the Ryder Cup. The PGA of America announced last year that Team USA would get paid for participating in the competition, breaking away from tradition. The Ryder Cup gets underway at Bethpage […]
# Rugby: Die Springbokke se hulpafrigter Tony Brown, sê dit is noodsaaklik dat die span vir tagtig minute voluit teen Argentinië moet speel om die gewenste resultate te kry. Suid-Afrika kom in hulle voorlaaste Rugbykampioenskap wedstryd teen Los Pumas Saterdag in Durban te staan. Al vier die deelnemende spanne, die Wallabies, die Bokke, die All […]