# Krieket: Môre se derde en laaste eendagwedstryd tussen Suid-Afrika en Australië in Mackay beïnvloed nie die reeks nie nadat Lungi Ngidi, Matthew Breetzke en Tristan Stubbs geskitter het in gister se tweede kragmeting op dieselfde veld. Die Proteas het die reeks beklink met ‘n oorwinning met 83 lopies nadat hulle in hul beurt uitgeboul […]
# Rugby: Die Springbokke sal staatmaak op hulle meer ervare spelers om die wedstryd te beheer wanneer hulle die Wallabies in die tweede ronde van die Rugbykampioenskap in Kaapstad aandurf. Die Bokke se hoofafrigter, Rassie Erasmus het tien veranderings vir vanmiddag se herontmoeting aangebring. Een van die belangrike veranderings is Handré Pollard wat Manie Libbok […]
# Cricket: Tomorrow’s third and final one-day game between South Africa and Australia in Mackay will be a dead rubber after Lungi Ngidi, Matthew Breetzke and Tristan Stubbs starred in yesterday’s second encounter at the same field. The Proteas clinched the series with their victory of 83 runs after they were bowled out for 277. […]
# Rugby: The Springboks will be banking on some of their more experienced campaigners to take control when they face the Wallabies in round two of the Rugby Championship in Cape Town. Bok head coach Rassie Erasmus has made ten changes to the team for the rematch this afternoon. One of the more notable inclusions […]
# Krieket: Suid-Afrika het die reeks van drie eendagwedstryde teen Australië beklink met nog ‘n indrukwekkende oorwinning in die tweede kragmeting in Mackay. Aiden Markram het die loot gewen en besluit om te kolf, en Suid-Afrika is vir 277 uitgeboul na Matthew Breetzke se 88 en Tristan Stubbs se 74. Adam Zampa het drie paaltjies […]
# Krieket: Die eindstryd van die vierdie seisoen van die SA20 sal op 25 Januarie volgende jaar gespeel word op Nuweland – tuisveld van die verdedigende kampioen, M-I Cape Town. Die liga se kommissaris, Graeme Smith, het ook aangekondig dat die drie uitspeelwedstryde in Durban, Centurion en op die Wanderers in Johannesburg gespeel sal word. […]
# Cricket: South Africa clinched the three-match one-day series against Australia with another impressive victory in the second encounter in Mackay. Aiden Markram won the toss and decided to bat first, and South Africa was bowled out for 277 after Matthew Breetzke contributed 88 and Tristan Stubbs 74. Adam Zampa took three wickets. The hosts […]
# Cricket: The home ground of defending champions M-I Cape Town, Newlands, will host the final of the fourth season of the SA20 on the 25th of January next year. League commissioner Graeme Smith also announced the three play-off matches will be played in Durban, Centurion and the Wanderers in Johannesburg, respectively. The player auction […]
# Atletiek: Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het ‘n skerp waarskuwing uitgereik aan sportfederasies wat beskuldig word dat hulle fondse misbruik wat vir atlete bedoel is. McKenzie sê die departement sal nie korrupsie of finansiële wanbestuur toelaat wat atlete van geleenthede ontneem nie. Hy het beklemtoon dat bewilligde fondse atlete se […]