# Tennis: Ben Shelton is vol vertroue by die Amerikaanse Ope en vasbeslote om deel te wees van die Amerikaanse oplewing wat baie glo uiteindelik by Flushing Meadows kan gebeur. Shelton is terug in New York met die momentum van sy eerste Masters 1000-titel in Kanada en ‘n loopbaanbeste nommer ses op die wêreldranglys, twee […]
# Rugby: Die Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê gister se oorwinning oor Australië het die moreel gebou, maar die Rugbykampioenskap-titel berus steeds op ‘n oorwinning in Nieu-Seeland. Erasmus sê die oorwinning van 30-22 was ver van ‘n perfekte wedstryd. Hy sê in vergelyking met verlede week se twee of drie uit tien vertoning, was hierdie week […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus welcomed a morale-boosting victory over Australia on Saturday but the hopes of retaining the Rugby Championship title still rested on victory in New Zealand. Erasmus said the 30-22 victory was far from a perfect performance. He said compared to last week’s two or three out of ten performance, this […]
# Rugby: Australië het hul Vroue Rugbywêreldbeker-veldtog gister met ‘n rekord 73-0 oorwinning oor Samoa in Salford afgeskop. Die Wallaroos het 11 drieë gedruk, met vleuel Desire Miller wat ‘n driekuns in die eerste helfte behaal het. Australië het beide hul vorige hoogste puntetelling vir ‘n Wêreldbeker-wedstryd oortref: 62-12 teen Suid-Afrika in 2006, en die […]
# Rugby: Die Cheetahs het Saterdagmiddag ‘n stewige vertoning gelewer om ‘n oorwinning van 47-31 oor die Leeus te behaal. Die oorwinning plaas hulle boaan die puntelys, voor die Boland Kavaliers. Dit was ‘n wedstryd met twee uiteenlopende helftes. Die tuisspan het in die eerste 40 minute ‘n groot voorsprong opgebou. Die besoekers het in […]
# Rugby: Die Springbokke het lewe geblaas in die verdediging van hul Rugbykampioenskap-titel deur Australië gister met 30-22 in hul tweede toets in Kaapstad te klop. Australië het die wêreldkampioene die vorige naweek met 38-22 getroef in hul openingswedstryd van die kampioenskapstryd in Johannesburg. Handre Pollard het uitgeblink as losskakel en 15 punte aangeteken, tesame […]
# Tennis: World number three Alexander Zverev says he’s on the right path heading into the US Open after leaning on friends and professional help to address mental health concerns he revealed at Wimbledon. The German said after his first-round exit at the All England Club that he felt alone and empty and lacked joy […]
# Rugby: Australia launched their Women’s Rugby World Cup campaign with a record-breaking 73-0 thrashing of Samoa in Salford on Saturday. The Wallaroos scored 11 tries, with wing Desire Miller getting a first-half hat-trick. Australia surpassed both their previous highest points tally for a World Cup match: 62-12 against South Africa in 2006, and largest […]
# Rugby: The Cheetahs produced a solid performance to cruise to a 47-31 victory over the Lions on Saturday afternoon. The victory takes them to the top of the log, ahead of the Boland Cavaliers. The contest was a game of two halves. The home side coasted to a huge lead in the first 40 […]