# Medestigter van Edu-sport in Oos-Londen, Jono Kruger, neem aan die Comrades-marathon deel om fondse in te samel vir Edu-Sport se Welpies-rugbyleerakademie in Mdantsane. Die akademie bemagtig kinders deur middel van onderwys en sport, en pak trauma, swak akademiese prestasie en ‘n gebrek aan hulpbronne aan. Kruger sê die fondse sal onderwys, afrigting en voeding […]
# Rugby: Suleiman Hartzenberg en Dan du Plessis sal as die senters op die veld draf in die afwesigheid van die geskorste Damian Willemse wanneer die Stormers môreaand teen Glasgow Warriors in ‘n Verenigde Rugbykampioenskap-kwarteindstryd in Skotland te staan kom. Sacha Feinberg-Mngomezulu en Stefan Ungerer is weer die skakelpaar met Herschel Jantjies en Manie Libbok […]
# Rugby: Suleiman Hartzenberg will partner Dan du Plessis in the midfield in the absence of the suspended Damian Willemse when the Stormers battle defending champions Glasgow Warriors in a United Rugby Championship quarter-final in Scotland tomorrow night. Sacha Feinberg-Mngomezulu and Stefan Ungerer will continue as the halfback pairing with Herschel Jantjies and Manie Libbok […]
# Edu-sport co-founder in East London, Jono Kruger is taking on the Comrades Marathon to raise funds for Edu-Sport’s Cubs Rugby Learning Academy in Mdantsane. The academy empowers children through education and sport, tackling trauma, poor academics, and lack of resources. Kruger says the funds will support education, coaching, and nutrition. He says that every step […]
# Krieket: ‘n Plek in die eindstryd van die Indiese Premierliga is vandag op die spel in die eerste kwalifiseerder tussen Punjab Kings en Royal Challengers Bengaluru in New Chandigarh. Die twee spanne, wat eerste en tweede op die punteleer geëindig het, veg albei vir hul eerste titel in die kompetisie. Vandag se wenner gaan […]
# Cricket: A place in the final of the Indian Premier League is at stake in today’s first qualifier between Punjab Kings and Royal Challengers Bengaluru in New Chandigarh. The two teams, who ended in first and second place on the log, respectively, are both searching for their maiden title in the competition. Today’s winner […]
# Rugby: Suid-Afrika se drie spanne in die kwarteindronde van die Verenigde Rugbykampioenskap staan voor hul grootste uitdaging van die seisoen, met net oorwinnings wat goed genoeg sal wees om die voorlaaste ronde te haal. Die Stormers het waarskynlik die moeilikste taak wanneer hulle môreaand in Skotland speel teen die verdedigende kampioen, Glasgow Warriors. Die […]
# Rugby: South Africa’s three United Rugby Championship quarter-finalists face their biggest task of the season as they line up against top opposition in the quarter-final of the cross-hemisphere series, where victories will be non-negotiable to advance to the semi-final stages. The Stormers probably face the toughest task of them all as they travel to […]
Rugby: Hoewel die Haaie die Europese Uitdaagbeker gewen het, het hulle nie veel welslae behaal in die Verenigde Rugbykampioenskap nie. Hulle het verlede seisoen in die 14de plek op die punteleer afgesluit. Die Durbanse span berei voor vir Saterdag se kwarteindstryd teen die Ierse span Munster op Kingspark in Durban. Die Haaie se kaptein, die […]