# Tennis: Wêreld nommer een, Carlos Alcaraz, is die Japanese Ope-kampioen. Die Spanjaard het die bordjies verhang na sy onlangse nederlaag in die Laver-beker toe hy die Amerikaner, Taylor Fritz in skoon stelle verslaan het in Tokio om sy agtste titel van die seisoen te wen. In Beijing, het wêreld nommer twee, Jannik Sinner, die […]
# Rugby: The Stormers have been strengthened by the return of three stalwarts before the second round of the United Rugby Championship. Former Springbok Deon Fourie, Scottish international Oli Kebble and tighthead Sazi Sandi all recovered from injury and are available to face Ospreys in Cape Town on Friday night. The Stormers started the season […]
# Tennis: World number one Carlos Alcaraz is the Japanese Open champion. The Spaniard revenged his recent Laver Cup loss to Taylor Fritz, beating the American in straight sets in Tokyo for his eighth title of the season. Over in Beijing, world number two Jannik Sinner defeated Australian Alex de Minaur to reach the final […]
# Krieket: Indië kolf eerste nadat die medegasvrou, Sri Lanka, se kaptein, Chamari Athapaththu, die loot gewen het in die openingswedstryd van die eendag-Wêreldbekertoernooi vir vroue in Guwahati, Indië. Suid-Afrika is een van die agt spanne wat deelneem, met al die spanne wat eenkeer teen mekaar speel terwyl die boonste vier na die halfeindronde deurdring. […]
# Tennis: Die Amerikaner Coco Gauff vra korter seisoene en sê dis onmoontlik om meer te speel as wat sy reeds doen. Dit volg nadat Iga Swiatek van Pole haar ook teen die aantal toernooie uitgespreek het. Hulle het tydens die Chinese Ope gepraat waar vyf spelers gister onttrek het met beserings. Die eerste-gekeurde Swiatek […]
# Cricket: India is batting first after co-hostess Sri Lanka’s captain, Chamari Athapaththu, won the toss in the opening match of the Women’s one-day World Cup in Guwahati, India. South Africa is among the eight teams competing in the competition, with each team playing the others once and the top-four advancing to the semifinals. Defending […]
# Tennis: American Coco Gauff called for shorter seasons, saying it was “impossible” to play more than she already does, after Poland’s Iga Swiatek also hit out at the number of tournaments. They were speaking at the China Open, where five players retired injured from matches on Monday. Gauff weighed in after top seed Swiatek […]
# Sokker: Suid-Afrika se Amajita het met 2-1 die onderspit gedelf in hulle Groep E-openingswedstryd van die Fifa Onder-20 teen Frankryk in Chile. Anthony Bermont van Frankryk het die span se eerste doel in die 25ste minuut aangeteken om hulle te laat voorloop. Suid-Afrika het die telling gelyk gemaak danksy ‘n strafskop wat deur Jody […]
# Netbal: Die Noordwes-universiteit se Arende is die Varsity-netbalkampioene nadat hulle die verdedigende kampioene, die Vrystaatse Kovsies, in die eindstryd in Bloemfontein met 57–49 verslaan het. Dis die Arende se derde titel en hulle eerste sedert 2016. Die Kovsies het die pas aangegee en die eerste driekwart van die wedstryd oorheers. Die Arende het in […]