# Krieket: Die Protea-snelbouler Anrich Nortjé sal na verwagting die naweek weer terug op die speelveld wees. Die 32-jarige het by die Durbanse span, die Dolphins, aangesluit vir Krieket Suid-Afrika se T20-uitdaging. Hy het weens ‘n besering nog nie weer gespeel sedert die Indiese Premierliga in Mei nie en sy laaste wedstryd vir die Proteas […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus says he has full confidence in prop Zachary Porthen. The 21-year-old is set to make his debut for South Africa in Saturday’s Test against Japan at Wembley in London. The former SA Under-20 captain has only played in five senior matches for the Stormers, four off the bench and […]
# Cricket: Protea fast bowler Anrich Nortjé is set to return to action this weekend. The 32-year-old has signed for the Durban-based team, the Dolphins, for the upcoming CSA T20 Challenge. He has not played since the Indian Premier League in May due to injury, with his last match for the Proteas being the T20 World […]
# Tennis: Cameron Norrie van Brittanje het Carlos Alcaraz verslaan om die laaste 16 van die Paryse Meesterstoernooi te haal. Dit was Norrie se eerste oorwinning oor die wêreld-nommer-een. Die Spanjaard het die eerste keer deelgeneem nadat hy verlede maand in Tokio sy agtste titel van die seisoen ingepalm het. Daar was ook seges vir […]
# Sokker: Banyana Banyana het hulle plek in volgende jaar se Afrikabekertoernooi vir Vroue bespreek toe hulle die Demokratiese Republiek die Kongo in Soweto 1-0 geklop het in die tweede kragmeting van hulle kwalifiseerder. Verlede week se eerste kragmeting in Kinshasa het gelykop geëindig met een-elk. Thembi Kgatlana se doel in die tweede helfte het […]
# Tennis: Britain’s Cameron Norrie stunned Carlos Alcaraz to reach the Paris Masters last 16. Norrie came from a set down to beat the Spaniard 4-6, 6-3, 6-4, his first victory over the world number one. Alcaraz was competing for the first time since he won his eighth title of the season in Tokyo in […]
# Krieket: Suid-Afrika het Pakistan met 55 lopies verslaan in die eerste T20 in Rawalpindi. Reeza Hendricks het 60 van 40 balle bygedra en die Proteas het 194 vir nege in hul 20 boulbeurte aangeteken. Corbin Bosch het daarna die beste boul-vertoning van sy loopbaan gelewer. Hy het vier paaltjies platgetrek en is deur George Linde […]
# Soccer: Banyana Banyana have booked their place in the 2026 Women’s Africa Cup of Nations in Morocco, after beating the Democratic Republic of Congo 1-0 in the second leg qualifier in Soweto. The two nations locked horns in the first leg in Kinshasa last week, playing to a 1-1 draw. A second-half goal from […]
# Cricket: South Africa defeated Pakistan by 55 runs in the first T20 at the Rawalpindi Cricket Stadium to take a 1-0 lead in the series. Reeza Hendricks scored 60 off 40 balls as the Proteas posted 194 for nine in their allotted 20 overs. In reply, Corbin Bosch produced a career-best bowling performance, taking four […]