# Soccer: Kick-off times could be moved later in next year’s World Cup in the US, Canada and Mexico over heat concerns. This follows temperatures of between 30- and 40-degrees Celsius in this year’s Club World Cup in America, which lead to concerns for players’ health. The president of the governing body of the sport […]
# Sokker: Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, sê dit is nie nodig vir ‘n ondersoek na FIFA se besluit om drie punte teen Suid-Afrika af te trek in hul Wêreldbeker-kwalifiseringsveldtog nie. Die minister van Sport, Gayton McKenzie, het dit ‘n verleentheid genoem waarna Broos gedeeltelike verantwoordelikheid aanvaar het, saam met sy personeel, SAFA, en […]
# Soccer: Bafana Bafana coach Hugo Broos says there is no need for an investigation into FIFA’s decision to dock South Africa three points in their World Cup qualifying campaign. Speaking after Sports Minister Gayton McKenzie called it an embarrassment, Broos accepted partial responsibility, along with his staff, SAFA, and the player involved. He urged […]
# Rugby: Die Bulle het twee van hulle vroeë uitblinkers verloor met Jan Serfontein en Cheswill Jooste wat albei in verlede naweek se openingswedstryd van die Verenigde Rugbykampioenskap teen die Ospreys beseer is. Vir hierdie naweek se wedstryd teen die kampioene, Leinster, word Serfontein se plek ingeneem deur die ervare Harold Vorster. Sebastian de Klerk […]
# Rugby: Argentinië se hoofafrigter, Felipe Contepomi, het volle vertroue in sy onervare skakelpaar vir Saterdag se laaste Rugbykampioenskapswedstryd teen Suid-Afrika op Twickenham. Die skrumskakel Simon Benitez Cruz speel in sy tweede toets in die plek van die beseerde Gonzalo Garcia. Die losskakel Geronimo Prisciantelli maak sy buiging nadat Contepomi die Pumas se agterlyn herrangskik […]
# Rugby: The Bulls have lost two of their best early-season performers in Jan Serfontein and Cheswill Jooste, both of whom were injured during last weekend’s United Rugby Championship season-opener against the Ospreys. Serfontein’s place is taken by experienced Harold Vorster for this Saturday’s game against defending champions Leinster. Sebastian de Klerk shifts to right […]
# Rugby: Die Haaie het drie veranderinge in die agterlyn gemaak vir die Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryd, Vrydagaand, teen die Dragons in Wallis. Die hoofafrigter van die Haaie, John Plumtree, het nie aan die voorspelers verander nie. Jean Smith neem oor by Jaden Hendrikse wat verlede week as losskakel ingestaan het en wat terugskuif na skrumskakel. Lukhanyo […]
# Motorsport: Die Singapoer Grand Prix hierdie naweek is as ‘n amptelike Formule Een “Hittegevaar” verklaar, nadat ‘n nuwe reël om bestuurders koel te hou, vir die eerste keer ingestel is. Die wedrendirekteur Rui Marques het die spanne ingelig oor die regulasie, wat beteken renjaers mag verkoelingsbaadjies dra, aangesien temperature na verwagting 31-grade Celsius of […]
# Sokker: Erling Haaland sê Manchester City sal baie meer energiek moet wees as hy sy mistroostige vertonings in wegwedstryde in die Kampioenliga wil beëindig nadat hulle twee keer voorgeloop het teen Monaco. Haaland het albei die besoekers se doele aangeteken vir ‘n totaal van 17 doele in slegs 10 wedstryde dié seisoen vir sy […]