# Krieket: Die mede-gasvrou Indië jaag ‘n reuse-wenteiken van 339 in hulle Wêreldbeker-halfeindstryd teen die verdedigende kampioen, Australië, in Mumbai. Die jong kolwer Phoebe Litchfield het 119 lopies aangeteken van slegs 113 balle, Ellyse Perry het 77 bygedra en Ashleigh Gardner 63. Shree Charani en Deepti Sharma het albei twee paaltjies geneem, terwyl drie kolwers […]
# Cricket: Co-hostess India is chasing a mammoth winning target of 339 in the World Cup semifinal against defending champion Australia in Mumbai. Young batter Phoebe Litchfield contributed 119 runs off just 113 balls, Ellyse Perry scored 77 and Ashleigh Gardner 63. Shree Charani and Deepti Sharma both took two wickets, while three batters were […]
# Rugby: Elf Suid-Afrikaners sal in die Barbarians se beginspan wees vir Saterdag se botsing met ‘n All Blacks-vyftiental in Londen. Die ster van Leicester Tigers, Hanro Liebenberg, is aangewys as kaptein van die span wat ook sy landgenote Bongi Mbonambi, Evan Roos, André-Hugo Venter, Werner Kok, Leolin Zas, Oli Kebble en Cobus Wiese insluit. […]
# Krieket: Die reeks van vyf toetse teen Indië het nie Krieket Australië se finansiële probleme verlig nie. Die beheerliggaam het ‘n netto-verlies van meer as 124-miljoen-rand vir die vorige boekjaar aangekondig. Dit is steeds heelwat minder as die vorige jaar. Krieket Victoria se voorsitter, Ross Hepburn, het die nasionale liggaam tydens vandag se jaarvergadering […]
# Rugby: Eleven South Africans will be in the Barbarians’ starting team for Saturday’s clash with an All Blacks-15 in London. Leicester Tigers star Hanro Liebenberg was named captain of the squad which also includes compatriots such as Bongi Mbonambi, Evan Roos, André-Hugo Venter, Werner Kok, Leolin Zas, Oli Kebble and Cobus Wiese. Eight Test […]
# Cricket: India’s visit for a series of five Tests didn’t lessen Cricket Australia’s financial woes, with the governing body announcing a net loss of over 124-million-rand for the previous financial year. This is still much less than the previous year. The chairperson of Cricket Victoria, Ross Hepburn, criticised the national body during today’s annual […]
# Krieket: Die afrigter van Engeland se vrouespan, Charlotte Edwards, het erken dit gaan moeilik wees om die span reg te ruk. Dit volg nadat hulle uit die eendag-Wêreldbekertoernooi geskakel is. Engeland het vyf uit agt wedstryde gewen voor hulle gister in die halfeindronde in Guwahati, Indië, met 125 lopies teen Suid-Afrika verloor het. Edwards […]
# Cricket: England Women’s coach Charlotte Edwards has admitted transforming the team’s fortunes will not be a quick fix. This follows after they were being knocked out of the one-day World Cup. England won five games from eight appearances across the tournament, but suffered a 125-run defeat to South Africa in yesterday’s semifinal in Guwahati, […]
# Rugby: Die Springbok- en Bulle-stut, Jan-Hendrik Wessels, se appèl teen sy skorsing van nege weke het misluk, maar dis wel met een wedstryd verkort. Hy is gestraf nadat Connacht se flank, Josh Murphy, hom beskuldig het dat hy hom twee weke gelede betas het tydens ʼn Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryd. ʼn VRK-appèlpaneel het bevind die tugpaneel […]