# Rugby: Ondersteuners kry nou ʼn geleentheid om deel te neem aan die Fantasie-rugbykampioenskap wat deur Nieu-Seeland Rugby aangevoor word in samewerking met Suid-Afrika, Australië en Argentinië. Dis die eerste amptelike fantasie-kompetisie vir die Suidelike Halfrond se grootste internasionale kompetisie, die Rugbykampioenskap. Die Springbokke is in die eerste ronde op 16 Augustus gasheer vir die […]
# Motorsport: Formule Een het bevestig dat 2026 se seisoen net soos vanjaar 24 wedrenne sal hê, terwyl nuwe tegniese regulasies ingestel word. Madrid is die nuwe gasheerstad van die Spaanse Grand Prix, en vervang die Emilia Romagna Grand Prix op Imola in Italië. In nog ʼn verandering, vind die Kanadese wedren die eerste keer […]
# Rugby: Fans will now have an opportunity to participate in the Fantasy Rugby Championship, which is headed by New Zealand Rugby in collaboration with South Africa, Australia and Argentina. This marks the first official fantasy game for the southern hemisphere’s premier international competition, the Rugby Championship. The opening round on August 16 will see […]
# Motorsport: Formula One has confirmed the 2026 season will have 24 races, the same as this year, while new technical regulations will be introduced. Madrid has been added as the new host of the Spanish Grand Prix, replacing the Emilia Romagna Grand Prix at Imola in Italy. Another change will see the Canadian race […]
# Gholf: Nog drie spelers het volle vrystelling gekry vir die week se Amerikaanse Opekampioenskap, terwyl vyf alternatiewe spelers uit die finale kwalifiseringsgroep by die spelersgroep van 156 gevoeg is. Ryan Fox van Nieu-Zeeland het die Kanadese Ope gewen om sy plek in die major-kampioenskap te verseker. Die Amerikaners Cameron Young en Bud Cauley het […]
# Golf: Three additional players have earned full exemptions into this week’s US Open Championship, while five alternates from final qualifying have been added to complete the 156-player field. New Zealand’s Ryan Fox won the Canadian Open to secure his place in the major championship. Americans Cameron Young and Bud Cauley also earned full exemptions into […]
# Atletiek: Die Suid-Afrikaner Marione Fourie het tweede geëindig na die plaaslike atleet Nadine Visser in die 100-meter hekkies vir vroue op Wêreldatletiek se Continental Tour Gold-byeenkoms in Hengelo, Nederland. Pia Skrzyszowska van Pole was derde. In die 100-meter vir mans is die Nederlander Elvis Afrifa eerste oor die wenstreep, met die Suid-Afrikaner Benjamin Richardson […]
# Athletics: South Africa’s Marione Fourie finished second behind local athlete Nadine Visser in the women’s 100-metre hurdles at World Athletics’ Continental Tour Gold meeting in Hengelo in the Netherlands. Poland’s Pia Skrzyszowska finished third. In the men’s 100-metres, local runner Elvis Afrifa secured victory, with South Africa’s Benjamin Richardson second and Sweden’s Henrik Larsson […]
# Rugby: Die Skotse stut Zander Fagerson sal weens ‘n kuitbesering nie saam met die Britse en Ierse Leeus na Australië toer nie. Dit volg na sy vorige teleurstelling toe hy die enigste Skot was wat nie in 2021 teen die Springbokke gespeel het nie. Fagerson se onttrekking vererger die Leeus se probleem op vaskop-stut, […]