# Motorsport: Six-time MotoGP champion, Marc Marquez, became the first Ducati rider to win five consecutive main races with victory at the Czechia Grand Prix. Aprilia Racing’s Marco Bezzecchi finished second with Pedro Acosta of Red Bull KTM Factory Racing in third. Marquez has extended his championship lead to 120 points over title rival and younger […]
# Cricket: South Africa claimed a seven-wicket victory over Zimbabwe to book their spot in the Tri-Series final in Harare. Brian Bennett scored 61 as the hosts were restricted to 144 for six in their 20 overs, with Corbin Bosch taking two wickets. In reply, Rubin Hermann’s 63 and captain Rassie van der Dussen’s unbeaten […]
# Fietsry: Die Nederlander, Thymen Arensman het die 14de skof van die Tour de France Saterdag gewen na ‘n uitstekende 183-kilometer solo-rit in die berge tussen Pau en Superbagneres. Die Sloween, Tadej Pogacar, het die geel trui as algehele leier behou deur tweede plek in die skof te einding nadat hy sy belangrikste teenstander, Jonas […]
# Boks: Oleksandr Usyk het sy plek as een van boks se grootstes verder bevestig deur Daniel Dubois in die vyfde ronde te te wen, en ‘n twee-malige onbetwiste swaargewigkampioen te word. Die Oekraïner het ‘n boksmeesterklas aangebied voor 90-duisend geesdriftiges by Wembley Stadion. Dubois se drome om die eerste Brit te word wat die gewigsafdeling […]
# Rugby: Die Britse en Ierse Leeus loop 1-0 voor in die reeks van drie toetse na ‘n grootliks dominante vertoning met ‘n 27-19 oorwinning voor 52-duisend toeskouers by ‘n stamvol Suncorp Stadion in Brisbane. Die Leeus was te sterk in alle fassette van die spel met drie drieë binne die eerste 41 minute en […]
# Cycling: Thymen Arensman of the Netherlands won the 14th stage of the Tour de France after a superb solo ride in the 183-kilometre mountain trek between Pau and Superbagneres on Saturday. The Slovenian Tadej Pogacar retained the overall leader’s yellow jersey as he took second place after beating his main rival Jonas Vingegaard from […]
# Gholf: Scottie Scheffler het Saterdag nader aan sy eerste Britse Ope titel beweeg en ’n voorsprong van vier houe opgebou voor vandag se laaste ronde by Royal Portrush. Die wêreld nommer-een het ‘n gemaklike derde ronde van vier-onder baansyfer, 67 aangeteken, en is nou 14 onder baansyfer vir die toernooi. Scheffler het nou ‘n […]
# Rugby: The Junior Springbokke het ‘n 13-jaar droogte gebreek met ‘n kragvertoning in Rovigo, Italië en die Junior All Blacks Saterdagaand met 23-15 in die eindstryd van die Wêreld Rugby Onder-20 Kampioenskap verslaan. Dit is Suid-Afrika se eerste oorwinning sedert 2012 toe ‘n span met spelers soos Handre Pollard, Pieter-Steph du Toit en Steven […]
# Boxing: Oleksandr Usyk further cemented his place as one of boxing’s greats by stopping Daniel Dubois in round five to become a two-time undisputed heavyweight champion. The Ukrainian put on a masterclass in front of 90-thousand fans at Wembley Stadium to dash Dubois’ dreams of being the first Briton to unify the division in […]