# Krieket: Marnus Labuschagne en Usman Khawaja sal Australië se kolfbeurt open in die eindstryd van die Wêreldtoetskampioenskap teen Suid-Afrika wat môre op Lord’s in Londen begin. Josh Hazlewood is bo Scott Boland verkies om die snelboul-aanval te loods saam met Mitchell Starc en kaptein Pat Cummins. Die veelsydige Cameron Green keer terug na ‘n […]
# Krieket: Die veelsydige Wiaan Mulder is ingesluit in die Proteas se span vir die eindstryd van die Wêreldtoetskampioenskap teen Australië wat môre op Lord’s in Londen begin. Dit beteken die kolwer Tony de Zorzi word uitgelaat, terwyl die snelbouler Lungi Ngidi bo Dane Paterson gekies is. Die res van die span is kaptein Temba […]
# Cricket: All-rounder Wiaan Mulder has been selected in the Proteas’ team to play in the World Test Championship final against Australia at Lord’s from tomorrow. This means batter Tony de Zorzi misses out. Fast bowler Lungi Ngidi is preferred to Dane Paterson. The rest of the team is captain Temba Bavuma, Ryan Rickelton, Aiden […]
# Cricket: Marnus Labuschagne is set to open the batting alongside Usman Khawaja, while Josh Hazlewood has pipped Scott Boland to Australia’s team to face South Africa in the World Test Championship final at Lord’s from tomorrow. Hazlewood will partner Mitchell Starc and skipper Pat Cummins in the pace department. All-rounder Cameron Green returns to […]
# Rugby: Die opdrafspan van die Springbok-vroue wat Uganda 62-7 verslaan het, bly onveranderd vir hulle Rugby Afrikabeker-kragmeting met Kenia môre in Antananarivo, Madagaskar. Die afrigters sê hulle wil momentum behou. Die enigste verandering is op die bank waar die losvoorspeler Nompumelelo Mathe die agterspeler Nomawethu Mabenge vervang. Patience Mokone, wat twee drieë teen Uganda […]
# Rugby: Die Bulle kan moontlik bevoordeel word nadat die eindstryd van die Verenigde Rugbykampioenskap verskuif is vanaf Leinster se tuisveld, die Aviva-stadion in Dublin, Ierland. Die wedstryd sal op die Crokepark-sokkerstadion gepeel word, want Aviva is nie beskikbaar nie. Croke, met sitplek vir meer as 82-duisend toeskouers, sal na verwagting slegs halfvol wees. Kaartjieverkope […]
# Die dinamiese Italiaanse agterspeler Ange Capuozzo is vir die res van die seisoen uitgesluit weens ‘n gebreekte linkerfibula, wat Toulouse se hoop verder verydel om sy Top 14-titel te behou. Die 26-jarige, wat uitblink op vleuel of heelagter, moes van die veld gehelp word toe Toulouse, wat bo-aan die punteleer is, Saterdag onverwags verloor […]
# Rugby: The Springbok Women’s starting team that beat Uganda 62-7 remains unchanged for their Rugby Africa Cup clash against Kenya in Antananarivo, Madagascar, tomorrow. The coaches say they aim to maintain momentum. The only change is on the bench, where loose forward Nompumelelo Mathe replaces outside back Nomawethu Mabenge. Meanwhile, debutant Patience Mokone, who […]
# Swem: Die jong Kanadese Olimpiese kampioen Summer McIntosh het haar oorheersing in die swembad voortgesit toe sy die 10-jaar-oue wêreldrekord in die 200-meter individuele wisselslag verbeter het tydens die nasionale proewe. Die 18-jarige het ‘n tyd van twee-minute-5,7-sekondes aangeteken om die vorige rekord te verbeter wat Katinka Hosszu van Hongarye tydens 2015 se Wêreldkampioenskap […]