# Rugby: Die Springbok-stut Ox Nché is ná ʼn besering vir res van die jaareindtoer na Europa op die kantlyn, terwyl Asenathi Ntlabakanye hom vervang. Nché het Saterdag sy been seergemaak tydens Suid-Afrika se skitterende 61-7-sege oor Japan op die Wembley-stadion in Londen. Ntlabakanye het in Julie die eerste keer vir die Bokke uitgedraf in hul […]
# Tennis: Italian Jannik Sinner won his first Paris Masters title and reclaimed the world number one ranking from rival Carlos Alcaraz. The 24-year-old defeated Canadian Felix Auger-Aliassime, 6-4, 7-6, extending his winning streak on indoor hard courts to 26 matches. Sinner, who has also tightened the race for the year-end world number one ranking, […]
# Krieket: Suid-Afrika se kaptein, Laura Wolvaardt, is baie trots op die span se vertoning in die Wêreldbekertoernooi vir vroue. Haar onverskrokke 101 was egter verniet en die Protea-vroue het met 52 lopies teen Indië verloor in die eindstryd in Mumbai. Die gasvroue het met hul derde poging geseëvier nadat hulle in 2005 en 2017 […]
# Krieket: Indië het Suid-Afrika met 52 lopies verslaan om hul eerste Vroue Eendag-Wêreldbeker-trofee in Mumbai te verower. Openingskolwer Shafali Verma het 87 lopies van 78 balle aangeteken terwyl die mede-gasvroue 298 vir sewe aangeteken het, die tweede hoogste telling in ‘n eindstryd. In antwoord hierop het kaptein Laura Wolvaardt ‘n indrukwekkende 101 van 98 […]
# Rugby: Springbok prop Ox Nché has been ruled out of the remainder of the year-end tour of Europe through injury, with Asenathi Ntlabakanye named as his replacement. Nché suffered a leg injury during South Africa’s 61-7 victory against Japan at Wembley Stadium in London on Saturday. Ntlabakanye made his Test debut for the Boks in […]
# Cricket: South African captain Laura Wolvaardt says she is so proud of how the team performed in the Women’s World Cup. Wolvaardt’s valiant 101 was in vain as the Proteas slumped to a 52-run defeat to co-hostesses India in the final in Mumbai. The Indian women triumphed at the third attempt after finishing runners-up […]
# Cricket: India defeated South Africa by 52 runs to claim their first Women’s ODI World Cup trophy in Mumbai. Opener Shafali Verma scored 87 off 78 balls as the co-hosts posted 298 for seven, the second-highest score in a final. In reply, captain Laura Wolvaardt scored an impressive 101 off 98 balls, but that […]
# President Cyril Ramaphosa het die Protea Vrouekrieketspan sukses toegewens met hul wedstryd vandag in die eindstryd van die Vrouekrieketwêreldbeker in Navi Mumbai, Indië. Wie ookal wen sal ‘n nuwe kampioen wees, en Ramaphosa noem dit ‘n geskiedkundige oomblik. Hy het die spelers aangemoedig om op die veld te gaan, die reuse te oorwin en […]
# Rugby: The Springboks are world champions for exactly six years today. On this day in 2019, South Africa demolished England 32-12 in the World Cup final in Tokyo, Japan, to clinch the Webb Ellis Trophy for the third time. That was followed up with a one-point victory over old foes, the All Blacks, in […]