# Krieket: Die draaibouler Keshav Maharaj het die ergste verwoesting gesaai om die Proteas te help om Australië met 98 lopies te klop in die eerste eendagwedstryd in Cairns. Hy het vyf paaltjies geneem vir 23 en die gasheer is vir 198 uitgeboul. Die Protea-aanvangskolwer Aiden Markram het vroeër die hoogste telling van 82 aangeteken […]
# Cricket: Spinner Keshav Maharaj was the main destroyer for South Africa, helping the Proteas to beat Australia by 98 runs in the first one-day match in Cairns. He took five wickets for just 23 runs and the hosts were dismissed for 198. Earlier, Protea opener Aiden Markram top-scored with 82 while captain Temba Bavuma […]
# Rugby: Die hoofafrigter van die All Blacks, Scott Robertson, verwag dat die Springbokke na hulle DNS sal terugkeer na die naweek se vernederende nederlaag in die Rugbykampioenskapswedstryd teen die Wallabies op Ellispark. Hy dink die wêreldkampioen sal na sy gewone sterkpunte terugkeer met fisiese oorheersing en taktiese skoppe na die mislukte proefneming om wyd […]
# Rugby: All Blacks head coach Scott Robertson expects the Springboks to revert to their DNA after last weekend’s humiliating Rugby Championship loss to the Wallabies at Ellis Park. He thinks the world champions will return to their usual strengths of physical dominance and tactical kicking after their experiment of a more expansive ball-in-hand game […]
# Krieket: Die Protea-snelbouler Kagiso Rabada sal weens ‘n besering nie in die drie eendagwedstryde teen Australië speel nie. Die 30-jarige het inflammasie in sy regter-enkel. Hy sal in Australië bly en behandeling ondergaan by die span se mediese personeel. Australië se kaptein, Mitch Marsh, het vanoggend die loot gewen en gekies om eerste veldwerk […]
# Cricket: Proteas fast bowler Kagiso Rabada has been ruled out of the three-match one-day series against Australia through injury. The 30-year-old underwent scans yesterday which revealed he has inflammation in his right ankle. He will remain in Australia and undergo rehabilitation under the supervision of the team’s medical staff. Australian captain, Mitch Marsh, won […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-twee, Carlos Alcaraz van Spanje, het sy eerste Cincinnati Ope gewen nadat die verdedigende kampioen, Jannik Sinner, na slegs 23 minute aan die eindstryd moes onttrek. Die Italianer was stroop-5 agter toe hy ʼn dokter ontbied het, maar hy kon nie voortgaan nie. In die vroueafdeling het die Wimbledon-kampioen, Iga Swiatek, met […]
# Sokker: Bafana Bafana is uitgeskakel by die Afrikanasies-kampioenskap na ʼn gelykopwedstryd van drie elk teen Uganda in Kampala. Doele deur Ramahlwe Mphahlele, Thabiso Kutumela en Ndabayithethwa Ndlondlo het Suid-Afrika ʼn 3-1-voorsprong besorg, maar hulle moes laat twee strafskoppe afstaan. Uganda is die wenners in Groep C, terwyl Algerië en Suid-Afrika albei ses punte het. […]
# Tennis: World number two Carlos Alcaraz of Spain won his first Cincinnati Open after defending champion Jannik Sinner was forced to retire just 23-minutes into the final. The Italian was trailing love-5 when he called for the doctor, but was unable to continue. In the women’s draw, reigning Wimbledon champion Iga Swiatek defeated Italian […]