# Rugby: Western Province director of rugby, John Dobson, says the team has renewed focus and energy in preparing for the 2025 Currie Cup opening match against the Bulls on 26 July at DHL Stadium. After finishing sixth last season, Dobson says making the playoffs is key. He told SABC Sport that former stars Brok […]
# Rugby: Hierdie naweek bied ‘n magdom internasionale wedstryde met meeste van die voorste lande wat deelneem. Japan en Wallis skop om 7-uur vanoggend af, gevolg deur die opwindende wedstryd tussen Nieu-Seeland en Frankryk om 5-oor-9. Plaaslike belangstelling is vanmiddag toegespits op Loftus Versfeld in Pretoria wanneer die Springbokke en Italië mekaar om 10-oor-5 die […]
# Rugby: This weekend sees a host of international matches with most of the top countries in action. Japan and Wales kick off the action at 7am followed by the exciting match-up of New Zealand and France at 5-minutes-past-9. Local interest will be focused on Loftus Versfeld in Pretoria this afternoon when the Springboks take […]
# Sokker: Afrigter, Desiree Ellis sê Banyana Banyana se wedstryd in die Afrika-nasiesbeker vir vroue, Maandag teen Ghana in Marokko sal die toon aangee vir die res van die toernooi. Ellis waarsku dat die Black Queens moeilike opponente is wat al drie keer die eindstryd bereik het. Sy moedig Banyana aan om gefokus te bly […]
# Soccer: Banyana Banyana coach Desiree Ellis says the Women’s Africa Cup of Nations opening match against Ghana on Monday in Morocco will set the tone for the tournament. Ellis warns the Black Queens are a tough opponent as they have reached the finals three times. She urged the Banyana squad to stay focused despite […]
# Rugby: Die Springbok-vroue is vasberade om goed te presteer teen Kanada, die wêreld se nommer twee span, wanneer hulle vandag teen mekaar op Loftus Versveld sake uitspook. Dit is die eerste keer wat die twee lande mekaar op Suid-Afrikaanse bodem pak. Kaptein Nolusindiso Booi sê die toets is voorbereiding vir die Rugby Wêreldbeker. Die […]
# Rugby: Springbok Women are determined to face world number two, Canada, at Loftus Versfeld today. It’s the first time the two sides clash on South African soil. Captain Nolusindiso Booi says this test will prepare them well for the Rugby World Cup. Assistant coach Franzel September adds they’re ready for the skillful Canada as […]
# Rugby: Engeland se losskakel George Ford sal sy 100ste wedstryd vir sy land speel wanneer hulle môre in die eerste van twee toetse teen Argentinië te staan kom. Ford is ook die mede-kaptein saam met haker Jamie George. Nuwelinge Seb Atkinson as senter en vleuel, Will Muir maak hulle buiging aangesien verskeie ervare spelers […]
# Rugby: Die Bulle se afrigter en die Direkteur van Rugby, Jake White, het wedersyds ooreengekom dat hy onmiddellik die franchise sal verlaat. White het hom in 2020 by die span aangesluit, en die Bulle na drie Verenigde Rugbykampioenskap-eindstryde gelei asook die uitkloprondes van die Kampioenebeker en die Uitdaagbeker. Onlangse berigte lui senior spelers en […]