# Tennis: Carlos Alcaraz het gister in vier stelle teen Jan-Lennard Struff gesukkel om die laaste 16 van Wimbledon te haal. Hy sal in die vierde ronde teen Rusland se Andrey Rublev te staan kom. In die vroue-afdeling het die topgekeurde Aryna Sabalenka met die Brit Emma Raducanu afgereken. Sabalenka is ‘n driemalige Grand Slam-kampioen, […]
# Rugby: Die Junior Springbokke het ‘n vroeë agterstand van 14 punte ingehaal om ‘n bonuspuntoorwinning teen die verdedigende kampioen Engeland te behaal by die Wêreldrugby Onder 20-kampioenskap in Rovigo. Suid-Afrika is na gisteraand se oorwinning van 32-22 nou eerste in Groep A met 10 punte. Engeland is tweede met vyf punte, met Australië derde, […]
# Tennis: Carlos Alcaraz battled past Jan-Lennard Struff in a four-set encounter to reach the Wimbledon last 16 on Friday. He will be up against Russia’s Andrey Rublev in the fourth round. In the women’s section top seed Aryna Sabalenka managed to beat Brittain’s Emma Raducanu. Sabalenka is a three-time Grand Slam champion but has […]
# Rugby: The Junior Springboks overturned an early 14-point deficit to claim a bonus-point win against the defending champions England at the World Rugby Under 20 Championship in Rovigo. Last night’s 32-22 victory took South Africa to the top of Pool A with 10 points. England are second on five points, along with third-placed Australia, […]
# Kanovaart: Beide Jenna Nisbet en Hank McGregor gaan die laaste dag van die 2025 Bergrivier-kanomarathon tegemoet met ‘n groot voorsprong op hul naaste mededingers. Die 47-jarige McGregor het gister se 75 kilometer lange skof van Bridgetown na Zoutkloof gewen en loop nou met meer as 10 minute voor teen Robert Herreveld in die tweede […]
# Canoeing: Both Jenna Nisbet and Hank McGregor are going into the final day of the 2025 Berg River Canoe Marathon with big leads over their closest rivals. The 47-year-old McGregor won Friday’s 75-kilometre-long stage from Bridgetown to Zoutkloof and now leads second-place Robert Herreveld by more than 10 minutes. In the women’s race, Jenna […]
# Fietsry: Die tweemalige-kampioen Jonas Vingegaard sê hy is vol vertroue dat hy weer eens die Tour de France kan wen. Fietsry se grootste wedren behels ook een van die sport se grootste persoonlike kompetisies, met die sagsprekende Vingegaard wat meeding met die verdedigende kampioen, Tadej Pogacar, wat ‘n meer flambojante styl handhaaf. Die Sloween, […]
# Cycling: Two-time champion Jonas Vingegaard says he is feeling confident of winning another Tour de France. Cycling’s greatest race also features what may be one of sport’s greatest rivalries, as the softly spoken Vingegaard vies with defending champion Tadej Pogacar, who has more of a swashbuckling style. Slovenian Pogacar attacks at the slightest provocation, […]
# Tennis: Die Australiese Ope kampioen, Madison Keys, is die jongste ster wat by Wimbledon gesneuwel met die sesde gekeurde Amerikaner wat deur Laura Siegemund uitgeskakel is. Keys het 6-3, 6-3 verloor teen die Duitser, die wêreld se nommer 104. Die 30-jarige Keys is die vyfde uit die top ses gekeurde spelers wat op verrassende […]