# Rugby: British and Irish Lions head coach Andy Farrell has made seven changes to the side that will face Australia in the second Test in Melbourne on Saturday. Bundee Aki, Ollie Chessum and Andrew Porter come into the starting lineup, replacing Sione Tuipulotu and Joe McCarthy, who are both injured, and Ellis Genge who […]
# Sokker: Spanje het die agtmalige wenners Duitsland met 1-0 verslaan en die eerste keer ooit die eindstryd van die Europese Vrouekampioenskap in Switserland gehaal. Die tweemalige Ballon d’Or-wenner, Aitana Bonmati, het die wendoel in die 113de minuut aangeteken. Dis die eerste keer sedert 1997 dat Duitsland in die halfeindronde uitgeskakel word. Spanje kom Sondag […]
# Tennis: Die topgekeurde Taylor Fritz is deur na die laaste 16 op die Washingtonse Ope. Die Amerikaner het die Australiër Aleksandar Vukic geklop om sy eerste sege sedert Maart op die hardebaan te behaal. Die Rus Daniil Medvedev het die Amerikaner Reilly Opelka maklik verslaan terwyl die Australiër Alex de Minaur met Yunchaokete Bu […]
# Soccer: Spain defeated eight-time winners Germany 1-0 to book a spot in their first-ever Women’s European Championship final in Switzerland. Two-time Ballon d’Or winner Aitana Bonmati scored the winning goal in the 113th minute. This is the first time Germany has been eliminated at the semifinal stage of the competition since 1997. Spain will […]
# Tennis: Top seed Taylor Fritz is through to the last 16 of the Washington Open. The American eased past Australia’s Aleksandar Vukic, 6-3, 6-2, his first win on the hard court surface since March. Russia’s Daniil Medvedev rallied past American Reilly Opelka, 3-6, 7-5, 6-1, while Australia’s Alex de Minaur beat China’s Yunchaokete Bu, […]
# Rugby: Daar is agt wêreldkampioen-Junior Springbokke in die Westelike Provinsie-groep vir die Curriebeker. Die WP begin hul veldtog Saterdag met ‘n Noord-Suid-botsing teen die Bulle in Kaapstad. Die Junior Springbok-kaptein Riley Norton is saam met sy spanmaats Xola Nyali, Wandile Mlaba, Oliver Reid, Herman Lubbe, Siya Ndlozi, Dominic Malgas en Gino Cupido in die […]
# Netbal: Die Baba Proteas het hulle oog op ‘n top-drie posisie op die Onder-21-Jeug-Wêreldbekertoernooi in Gibraltar, Spanje, vanaf 19 tot 25 September. Die groep van 15 spelers sluit in kaptein Phophi Nematangari, Jade Atkins en Renezia Andrews. Suid-Afrika, wat die Afrika-kwalifisering onoorwonne afgesluit en ‘n reeks-oorwinning oor Jamaika behaal het, speel in groep D […]
# Die Amerikaanse Olimpiese en Paralimpiese Komitee het besluit om transgender-vroue te verbied om aan vrouesport deel te neem ná ’n uitvoerende bevel deur president Donald Trump. Beamptes het nasionale beheerliggame ingelig dat hulle sal moet meedoen aangesien hulle ‘n verpligting het om aan federale verwagtinge te voldoen. Die komitee sê die hersiene beleid beklemtoon […]
# Krieket: Die ses franchise-spanne in die SA20 begin vorm aanneem vir die vierde seisoen wat op 26 Desember begin. Die Proteas se T20-kaptein, Aiden Markram, is onderweg na die speler-veiling nadat Sunrisers Eastern Cape nie hul kaptein van die eerste drie seisoene behou het nie. Die voormalige Protea-kaptein, Faf du Plessis, gaan by Joburg […]