# Swem: Die Suid-Afrikaner Kris Mihaylov het sy eerste goue internasionale junior medalje in die 200 meter-vlinderslag in Roemenië gewen. Die 18-jarige swemmer het sy vorige persoonlike beste tyd laat spat en twee sekondes vinniger as in die kwalifiserende rondes geswem om in een-minuut-56,16-sekondes klaar te maak. Die Hongaar David Antal het silwer gewen en […]
# Cricket: Australia avoided a series whitewash by beating South Africa by a record 276 runs in the third and final ODI in Mackay, Queensland. Travis Head, Cameron Green and Mitchell Marsh all scored centuries as the hosts posted 431 for two in their allotted 50-overs. In reply, Cooper Connolly claimed his maiden five-wicket haul […]
# Rugby: Die Springbok-stut, Asenathi Ntlabakanye, het positief getoets vir ʼn verbode middel en is gevolglik uitgelaat vir die komende toer na Nieu-Seeland. Die 26-jarige speler het positief getoets by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Dwelmvrye Sport. Ntlabakanye ontken dat hy ʼn oortreding begaan het. SA Rugby sê Ntlabakanye het op relevante mediese raad staatgemaak en wou […]
# Swimming: South Africa’s Kris Mihaylov won gold in the 200-metre butterfly at the World Aquatics Junior Championship in Romania, his first international junior medal. The 18-year-old shattered his previous personal best, taking two seconds off the time he set in the preliminaries to touch in one-minute-56.16-seconds. The silver medal went to David Antal of Hungary, […]
# Rugby: Die Springbok-vroue het hul Wêreldbeker-veldtog gister met ‘n oorwinning van 66-6 teen Brasilië in Northampton, Engeland, begin. Suid-Afrika het tien drieë gedruk met Aseza Hele wat drie keer agter die doellyn gedraai het. Dit is die Bok-vroue se eerste Wêreldbeker-groepsoorwinning sedert 2010. Afrigter Swys de Bruin se span sal volgende teen Italië te […]
# Rugby: The Springbok Women got their World Cup campaign off to a winning start with a comprehensive 66-6 win against Brazil in Northampton, England, on Sunday. South Africa scored ten tries with Aseza Hele crossing over the line three times, as the Bok Women recorded their first World Cup pool victory since 2010. Coach […]
# Skaatsplank: Die kwalifiserende ronde van die Kimberley Diamond Cup in Durban het topskaatsers van regoor Suid-Afrika gelok. Die geleentheid, wat by die Beachfront Skate Park aangebied is, is ‘n belangrike platform vir beide amateur- en professionele skaatsplankryers wat daarna mik om vir die gesogte Kimberley Diamond Cup Grand Slam te kwalifiseer. Die kompetisie het […]
# Atletiek: Die kortafstand-naelloper Bayanda Walaza se afrigter, Thabo Matebedi, het aan SABC Sport gesê Walaza se benoeming vir die Jeug-Junior Sportster van die Jaar-toekenning weerspieël sy merkwaardige bestendigheid oor die afgelope drie jaar. Die 19-jarige ster het verskeie tye onder tien sekondes aangeteken, gekwalifiseer vir die Wêreld Senior Kampioenskap in die 100- en 200-meter, […]
# Krieket: Die Protea-vrouespan sal vandag in Durban byeenkom vir ‘n weeklange kamp, waar hulle hul spel sal verfyn voor volgende maand se IKR-vrouewêreldbeker in Indië. Die veteraan-paaltjiewagter Sinalo Jafta sê die toestande in Durban weerspieël dié op die subkontinent en help die span om aan te pas. Nadat hulle laas mededingend in die Karibiese […]