# Krieket: Die Protea-kolwer Dewald Brevis gaan die drie eendagwedstryde teen Pakistan in Faisalabad misloop nadat hy ‘n spier in sy skouer verstuit het. Hy is beseer tydens Saterdag se laaste T20 in Lahore, wat die gashere gewen het om die reeks 2-1 te beklink. Die 22-jarige Brevis gaan sy rehabilitasie onder die mediese span […]
# Cricket: Proteas batter Dewald Brevis will miss the three one-day matches against Pakistan in Faisalabad after sustaining a muscle strain in the shoulder. He was injured during Saturday’s final T20 in Lahore, which the hosts won to clinch the series 2-1. Twenty-two-year-old Brevis will undergo rehabilitation with the medical team, while Cricket South Africa […]
# Golf: South Africa’s latest PGA Tour member, Christo Lamprecht, has confirmed his place in this year’s Mauritius Open as he looks to go one better than his runner-up finish last year. The 24-year-old will compete at the spectacular La Réserve Golf Links at Heritage Resorts from 18 December, having just secured his PGA Tour […]
# Atletiek: Die Wêreld-binnenshuise Toer spog volgende jaar met ‘n rekordkalender van 77 byeenkomste in 24 lande. Die toer word op vier vlakke aangebied: Goud, wat die hoogste prysgeld aanbied, Silwer, Brons en Uitdager. Daar sal agt Goudvlak-byeenkomste wees, met die eerste een op 24 Januarie in Boston, Amerika, en die laaste een op 22 […]
# Rugby: Rassie Erasmus hou die Franse afrigter, Fabian Galthie, aan die raai en gaan eers Donderdag die Springbok-span aankondig vir Saterdag se kragmeting. Hy kondig gewoonlik die groep op die Dinsdag voor ‘n wedstryd aan. Die botsing op die Stade de France in Parys sal die eerste tussen die twee lande wees sedert Suid-Afrika […]
# Rugby: Rassie Erasmus is playing the guessing game with France’s coach, Fabian Galthie, and will only announce the Springbok team for Saturday’s clash on Thursday. He usually names the squad on the Tuesday before the match. The clash at the Stade de France in Paris will be the first between the two countries since […]
# Tennis: Die wêreldnommer-vyf Novak Djokovic het bevestig dat hy gaan deelneem aan die ATP-jaareindtoernooi, wat Sondag in Turyn, Italië, begin. Daar was kommer oor die fiksheid van die 38-jarige Serwiër, wat in Oktober laas in die Sjanghai-meesterstoernooi in China gespeel het, waar hy in die halfeindronde uitgeskakel is. Hy het toe die Paryse Meesterstoernooi […]
# Krieket: Afganistan se Krieketraad het aangekondig die voormalige Engelse kolwer Jonathan Trott gaan na die T20-wêreldbeker wat in Februarie begin, die span as afrigter verlaat. Die 44-jarige, wat in Suid-Afrika gebore is, het die span sedert 2022 afgerig en hulle verlede jaar tot in die halfeindronde geneem. Die Raad sê die land het van […]
# Tennis: World number five Novak Djokovic has confirmed he plans to participate in the ATP Finals, starting in Turin, Italy, on Sunday. There was concerns over the fitness of the 38-year-old Serbian, who last played in last month’s Shanghai Masters in China, where he was eliminated in the semifinals. He then skipped the Paris […]