# Rugby: Springbok assistant coach Tony Brown says it is vital they deliver a quality 80-minute performance against Argentina to get the desired result. South Africa face the Los Pumas in their penultimate Rugby Championship match in Durban on Saturday. All four participating teams, the Wallabies, Boks, All Blacks, and Pumas, are still in the […]
# Sokker: Paris St-Germain en Frankryk se voorspeler, Ousmane Dembélé, het sy eerste Ballon d’Or gewen. Die 28-jarige speler het die vorige PSG-seisoen 35 doele aangeteken toe sy span die Kampioeneliga, die liga-titel en die Franse Beker gewen het. PSG-bestuurder Luis Enrique is die afrigter van die jaar. Barcelona en Spanje se middelveldspeler, Aitana Bonmati, […]
# Krieket: Pakistan se vroue het Suid-Afrika met ses paaltjies verslaan in die derde en laaste eendagwedstryd in Lahore wat die besoekers met 2-1 beklink het. Die linkerhand-draaibouler Nashra Sandhu het haar beste loopbaantelling behaal met ses paaltjies vir 24 lopies, en Suid-Afrika was op 115 almal uit. In antwoord daarop het Sidra Amin ʼn […]
# Soccer: Paris St-Germain and France forward, Ousmane Dembélé, won his first Ballon d’Or. The 28-year-old scored 35 goals for PSG last season, as the team won the Champions League, the league title, and the French Cup. PSG manager Luis Enrique was named coach of the year. Barcelona and Spain midfielder Aitana Bonmati became the […]
# Cricket: Pakistan women beat South Africa by six wickets in the third and final ODI in Lahore, with the visitors clinching the three-match series 2-1. Left-arm spinner Nashra Sandhu claimed career-best figures of six wickets for 24 runs, as South Africa were bowled out for 115. In reply, Sidra Amin scored an unbeaten half-century as […]
# Atletiek: Botswana het ‘n openbare vakansiedag verklaar om die land se oorwinning in die mans 4×400-meter-aflos by die Wêreldatletiekkampioenskappe in Tokio te vier. President Duma Boko het die goue medalje ‘n “geskiedkundige Afrika”-oorwinning genoem en prys die span vir hul prestasie. Hy het aangekondig Maandag, 29 September, sal ‘n vakansiedag wees, ‘n dag voor […]
# Sokker: Wayne Rooney sê Manchester United se sukses in die dae toe hy gespeel het, het neergekom op die kommunikasie wat hulle ontwikkel het terwyl hulle videospeletjies op die spanbus gespeel het. Die voormalige United, Everton en Engeland doelskieter sê hulle het die militêre speletjie, SOCOM, op die Playstation Portable gespeel. Hy sê hulle […]
# Rugby: Die Haaie skop hulle Verenigde Rugbykampioenskapveltog Vrydagaand af met ‘n wegwedstryd teen die Glasgow Warriors. Hulle hoofafrigter John Plumtree het 29 spelers gekies om na Europa te reis vir die drie-wedstryd toer wat ook wedstryde teen die Dragons en Leinster insluit. Verskeie Springbokke is nie vir die Haaie beskikbaar nie, en hulle het […]
# Motorsport: Christian Horner het Red Bull amptelik verlaat nadat hy ‘n reusebetaling van die Formule Een span ontvang het. Die 51-jarige wat Red Bull na agt bestuurders- en ses vervaardigerskampioenskappe gelei het, is in Julie as spanhoof afgedank. Sy kontrak, wat tot 2030 van krag sou wees, is nou afgehandel en hy kan na […]