# Rugby: New Zealand’s Jorja Miller, England’s Megan Jones and Sophie de Goede of Canada have been nominated for the Women’s Player of the Year. They have been recognised for their world-class performances throughout the season. Meanwhile, Miller, Fiji’s Josifini Neihamu and New Zealand’s Braxton Sorensen-McGee have been nominated for 15’s Breakthrough Player of the […]
# Golf: Captain Luke Donald says he’s proud of his European team after they rejected the chance to be paid for playing in the Ryder Cup. The PGA of America announced last year that Team USA would get paid for participating in the competition, breaking away from tradition. The Ryder Cup gets underway at Bethpage […]
# Rugby: Die Springbokke se hulpafrigter Tony Brown, sê dit is noodsaaklik dat die span vir tagtig minute voluit teen Argentinië moet speel om die gewenste resultate te kry. Suid-Afrika kom in hulle voorlaaste Rugbykampioenskap wedstryd teen Los Pumas Saterdag in Durban te staan. Al vier die deelnemende spanne, die Wallabies, die Bokke, die All […]
# Rugby: Springbok assistant coach Tony Brown says it is vital they deliver a quality 80-minute performance against Argentina to get the desired result. South Africa face the Los Pumas in their penultimate Rugby Championship match in Durban on Saturday. All four participating teams, the Wallabies, Boks, All Blacks, and Pumas, are still in the […]
# Sokker: Paris St-Germain en Frankryk se voorspeler, Ousmane Dembélé, het sy eerste Ballon d’Or gewen. Die 28-jarige speler het die vorige PSG-seisoen 35 doele aangeteken toe sy span die Kampioeneliga, die liga-titel en die Franse Beker gewen het. PSG-bestuurder Luis Enrique is die afrigter van die jaar. Barcelona en Spanje se middelveldspeler, Aitana Bonmati, […]
# Krieket: Pakistan se vroue het Suid-Afrika met ses paaltjies verslaan in die derde en laaste eendagwedstryd in Lahore wat die besoekers met 2-1 beklink het. Die linkerhand-draaibouler Nashra Sandhu het haar beste loopbaantelling behaal met ses paaltjies vir 24 lopies, en Suid-Afrika was op 115 almal uit. In antwoord daarop het Sidra Amin ʼn […]
# Soccer: Paris St-Germain and France forward, Ousmane Dembélé, won his first Ballon d’Or. The 28-year-old scored 35 goals for PSG last season, as the team won the Champions League, the league title, and the French Cup. PSG manager Luis Enrique was named coach of the year. Barcelona and Spain midfielder Aitana Bonmati became the […]
# Cricket: Pakistan women beat South Africa by six wickets in the third and final ODI in Lahore, with the visitors clinching the three-match series 2-1. Left-arm spinner Nashra Sandhu claimed career-best figures of six wickets for 24 runs, as South Africa were bowled out for 115. In reply, Sidra Amin scored an unbeaten half-century as […]
# Atletiek: Botswana het ‘n openbare vakansiedag verklaar om die land se oorwinning in die mans 4×400-meter-aflos by die Wêreldatletiekkampioenskappe in Tokio te vier. President Duma Boko het die goue medalje ‘n “geskiedkundige Afrika”-oorwinning genoem en prys die span vir hul prestasie. Hy het aangekondig Maandag, 29 September, sal ‘n vakansiedag wees, ‘n dag voor […]