# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus opted for consistency in selection for their Rugby Championship match against Argentina at Kings Park in Durban on Saturday. In the starting team Eben Etzebeth and Damian Willemse take over from the injured Lood de Jager and Aphelele Fassi. Damian de Allende returns at inside centre alongside Canan Moodie […]
# Krieket: Die geliefde voormalige toetsskeidsregter, Harold “Dickie” Bird is in die ouderdom van 92 dood. Bird was een van die bekendste en mees gerespekteerde beamptes in die spel en was skeidsregter in 66-toetse en 69-eendag, internasionale wedstryde, insluitend drie wêreldbekereindstryde. Yorkshire het ‘n verklaring op hulle webblad geplaas waar hulle hom beskryf as: “een […]
# Cricket: Former Test umpire Harold “Dickie” Bird has died at the age of 92. Bird was one of the best-known and most respected officials in the game, standing in 66 Tests and 69 one-day internationals, including three World Cup finals. Yorkshire issued a statement on their website saying Bird, “one of cricket’s most beloved […]
# Rugby: Die hulpafrigter van Nieu-Seeland, Jason Holland, sê die span se doelwit om die Bledisloebeker teen Australië te behou het hulle gehelp om die pyn van die rekordnederlaag teen die Springbokke af te skud. Die All Blacks hou die trofee reeds sedert 2003 en kan dit vir ‘n 23ste agtereenvolgende jaar in die vertoonkas […]
# Rugby: Jan Serfontein se terugkeer na Loftus Versveld en sy opsomming van die nuwe Bulle-span wys waar die fokus van die Pretoria-groep is terwyl hulle voorberei vir die Verenigde Rugbykampioenskap. Hy sê hulle het twee of drie spelers beskikbaar in elke posisie wat enige naweek die trui oor die kop kan trek en die […]
# Rugby: New Zealand’s assistant coach Jason Holland says the team’s mission to retain the Bledisloe Cup against Australia has helped them move on from the pain of their record defeat to the Springboks. The All Blacks have held the trophy since 2003 and can lock it away for a 23rd successive year with victory […]
# Rugby: Jan Serfontein’s return to Loftus Versfeld and his own assessment of his new Bulls team reveals a lot about where the Pretoria outfit’s focus has been in the build-up to the United Rugby Championship. He says they have two or three players in every position who on any weekend could pull on the […]
# Gholf: Span Europa se kaptein, Luke Donald, sê hy is trots op sy span wat die geleentheid verwerp het om betaling te ontvang vir hul deelname aan die Ryderbeker-kompetisie. Die Amerikaanse PGA het verlede jaar aangekondig dat Span Amerika betaal gaan word om in die kompetisie te speel, wat ‘n nuwe wending in tradisie […]
# Rugby: Die Nieu-Seelander Jorja Miller, Megan Jones van Engeland en die Kanadees Sophie de Goede is benoem vir vrouespeler van die jaar. Hulle kry erkenning vir hul wêreldgehalte-prestasies die afgelope seisoen. Intussen is Miller, Josifini Neihamu van Fidji en Braxton Sorensen-McGee van Nieu-Seeland benoem as die 15’s se deurbraakspeler van die jaar. Die wenners, […]