# Rugby: Die Springbokke het in ‘n opgeruimde luim in Auckland, Nieu-Seeland, aangeland teen middernag plaaslike tyd en is opgewonde oor die uitdaging om hul aartsvyande, die All Blacks, die volgende drie weke in twee agtereenvolgende Rugbykampioenskapstoetse te pak. Die Bokke het die lang reis van Suid-Afrika na Auckland via Sydney, Australië, onderneem en sal […]
# Rugby: Springbok-ondersteuners in Auckland, Nieu-Seeland, het amateur-speurders geword in ‘n poging om uit te vind wanneer die span gaan land vir die twee Rugbykampioenskap-toetse teen die All Blacks. Die beraamde aankomstyd is nie aangekondig nie en Suid-Afrikaanse immigrante eht sosiale media gebruik en spanbeamptes gekontak om hul helde te kan verwelkom. Die Kaapstads-gebore Cindy […]
# Rugby: The Springboks arrived in Auckland, New Zealand, close to midnight local time in high spirits and excited about the challenge of facing their arch-rivals, the All Blacks, in back-to-back Rugby Championship Tests in the next three weeks. The Boks made the long journey from South Africa to Auckland via Sydney, Australia, and will […]
# Atletiek: Australië het ‘n dubbele beserings-terugslag gekry kort voor die aanvang van die wêreldkampioenskap in Tokio. Die tweede Australiër wat die 100-meter in onder tien-sekondes gehardloop het, Lachlan Kennedy, het ‘n stresfraktuur in sy laer rug, terwyl die stapper Jemima Montag, wat twee bronsmedaljes ingepalm het op verlede jaar se Olimpiese Spele in Parys, […]
# Tennis: Lloyd Harris van Suid-Afrika speel later vandag op een van die hoofbane op die Amerikaanse Ope in New York. Hy pak die vierde-gekeurde plaaslike gunsteling, Taylor Fritz, in die tweede ronde. Harris se suksesvolste verskyning in die toernooi was in 2021 toe hy sy eerste Grand Slam-kwarteindstryd gehaal het na hy Denis Shapovalov […]
# Rugby: Springbok fans in Auckland, New Zealand, have turned into amateur detectives to try and find out when the team will land for the two Rugby Championship Tests against the All Blacks. The estimated time of arrival has not been announced, so expats are working through social media and contacting team officials to be […]
# Tennis: South Africa’s Lloyd Harris will be in action on one of the main courts later today at the US Open in New York. He faces local favourite 4th seed Taylor Fritz in the second round. Harris’s most successful US Open appearance was in 2021, where he reached his first Grand Slam quarterfinal after […]
# Athletics: Australia suffered a double injury blow shortly before the start of the world championships in Tokyo. The second Australian to break the ten-second barrier in the 100-metre in May, Lachlan Kennedy, has a stress fracture in his lower back, while race-walker Jemima Montag, who won two bronze medals at last year’s Olympic Games […]
# Rugby: Die legendariese voormalige Springbok-skrumskakel Fourie du Preez glo Faf de Klerk moet die nommer nege-trui dra in die Rugbykampioenskaps-toetse teen die All Blacks. De Klerk is op beseringsbystand terwyl Grant Williams, Morné van den Berg en Cobus Reinach ingesluit is vir die twee wedstryde in Nieu-Seeland. Du Preez sê De Klerk se ervaring […]