# Sokker: Die Premierliga het bevestig die eindstryd van die Nedbankbeker sal op die tweede van volgende maand by die Peter Mokaba-stadion in Polokwane, Limpopo, beslis word. Die wedstryd tussen Durban City en TS Galaxy begin om sesuur. Kaartjies is reeds beskikbaar by verkooppunte in Shoprite-, Checkers- en USave-winkels, teen 50-rand elk. Die PSL moedig […]
# Motorsport: Red Bull se tweede Formule Een-span, Racing Bulls, beplan om opgraderings aan sy motors by die Grand Prix in Miami in die VSA en Montreal in Kanada volgende maand bekend te stel. Die spanbestuurder, Alan Permane sê dit is omdat die wedren in Miami die vierde een van die seisoen sal word na […]
# Rugby: Former Springbok and Bulls coach Jake White is looking for new opportunities after leaving his position as consultant at Selborne College in KuGompu City, (East London), in the Eastern Cape. He cites a clash with principal Andrew Dewar, the same reason given for Derek Page’s resignation as director of rugby at the school. […]
# Motorsport: Red Bull’s second Formula One team, Racing Bulls, plans to introduce upgrades to its cars at the Grand Prix in Miami in the US and Montreal in Canada next month. Team manager Alan Permane says this is because the race in Miami will become the fourth of the season following the cancellation of […]
# Soccer: The Premier League confirmed the final of the Nedbank Cup will be played at the Peter Mokaba Stadium in Polokwane, Limpopo, on the second of next month. The match between Durban City and TS Galaxy will kick off at six. Tickets are already available at outlets in Shoprite, Checkers and USave stores, at […]
# Sokker: Kaizer Chiefs vertrek vanaand na die Nuwe Peter Mokaba-stadion in Polokwane, Limpopo, om teen Magesi FC te speel, wat onder aan die punteleer is. Die Amakhosi is tans derde in die Premierliga en mik na ‘n vyfde agtereenvolgende oorwinning ná ‘n onlangse een van 2-0 oor TS Galaxy. ‘n Oorwinning sal hulle derde […]
# Soccer: Kaizer Chiefs travel to the New Peter Mokaba Stadium in Polokwane, Limpopo, tonight to face bottom-of-the-log Magesi FC. The Amakhosi, currently third in the Premiership League, are hunting a fifth consecutive victory after a recent 2-0 victory over TS Galaxy. Victory will solidify their third position, moving them to 45 points. This would […]
# Fietsry: Die Stad Kaap sê die ikoniese Vygieskraal-stadion in Athlone maak gereed vir ‘n opwindende nuwe hoofstuk. Daar word beoog om die fietsrybaan te herstel wat ingesluit is by die stad se konsep-begroting vir 2026/27. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die Departement van Ontspanning en Parke het in onlangse jare […]
# Sokker: Die wêreldbeheerliggaam, FIFA, het volgens berigte die Amerikaanse president, Donald Trump, versoek om immigrasie-klopjagte te staak tydens die Wêreldbeker-toernooi in sy land, Kanada en Mexiko. Dit blyk dat FIFA se president, Gianni Infantino, sy verhouding met Trump kan gebruik om ‘n staking van die Amerikaanse Immigrasie- en Doeane-afdwingings-eenheid se bedrywighede in gasheerstede te […]