# Rugby: Australia staged a remarkable comeback to defeat South Africa 29-24 in the second round of the Under20 Rugby Championship in Gqeberha. The Junior Springboks were up 17-0 in the second half when Australia scored three converted tries. A penalty for the Aussies with five minutes to play put them 29-17 up, but South […]
# Rugby: Die kanse is skraal dat Ierland se kaptein, Caelan Doris, saam met die Britse en Ierse Leeus na Australië sal toer. Die agsteman, wat beskou is as ‘n moontlike toer-kaptein, is beseer en moet ‘n operasie ondergaan, wat hom maande op die kantlyn kan hou. Die Leeus se hoofafrigter, Andy Farrell, gaan na […]
# Rugby: Chances are slim Ireland’s captain, Caelan Doris, will tour Australia with the British and Irish Lions. The eighthman, who was regarded as a possible tour captain, sustained an injury and will have to undergo an operation. He faces months on the sideline. Lions head coach Andy Farrell is expected to name his touring […]
# Sokker: Die Portugese held Cristiano Ronaldo se tienerseun het ‘n kans om sy land se onder 15-span die eerste keer te verteenwoordig. Die 14-jarige Cristiano dos Santos speel ook vir sy pa se Saoedi-Arabiese span, Al-Nassr, nadat hy voorheen ook vir Ronaldo se gewese klubs, Manchester United en Juventus gespeel het. Die jong Portugese […]
# Soccer: Portuguese great Cristiano Ronaldo’s teenage son has a chance of representing his country’s under 15 squad for the first time. Fourteen-year-old Cristiano dos Santos also plays for his father’s club, Al-Nassr, in Saudi Arabia after spells with Ronaldo’s former clubs, Manchester United and Juventus. The young Portuguese players will face England, Greece and […]
# Krieket: Een van Indië se beste spelers, Virat Kohli, sê die voormalige Suid-Afrikaanse paaltjiewagter Mark Boucher het die grootste invloed op sy loopbaan gehad. Kohli was slegs 19 toe hy in 2008 vir Royal Challengers Bengaluru in die Indiese Premierliga begin speel het. Hy sê Boucher was sy enigste spanmaat wat sy swakpunte uitgewys […]
# Cricket: Indian great Virat Kohli credits former South African wicketkeeper Mark Boucher for having the biggest influence on his career. Kohli was only 19 when he started playing for Royal Challengers Bengaluru in the Indian Premier League in 2008. He says Boucher was his only teammate to point out his weaknesses and helped him […]
# Sokker: Die Paris Saint-Germain-voorspeler Ousmane Dembélé, wat verlede week ’n dyspierbesering opgedoen het, is gesond verklaar en sal môre in hul tweede wedstryd van die Kampioenliga-halfeindstryd teen Arsenal speel. Dembélé is in die 70ste minuut van die eerste wedstyd in Londen van die veld af, nadat hy die enigste doel van die wedstryd in […]
# Sokker: Real Madrid skarrel om Liverpool se verdediger, Trent Alexander-Arnold, te kontrakteer voor die begin van die Klub-Wêreldbekertoernooi in Amerika. Die 26-jarige Engelse internasionale speler het gister aangekondig hy beplan om die Engelse klub einde Junie te verlaat. Hy het die Premierliga-kampioen sedert 2016 op senior vlak verteenwoordig nadat hy sedert die ouderdom van […]