# Motorsport: Zandvoort will host it’s final Dutch Formula One Grand Prix this weekend after not being able to become financially viable. The event returned to the roster after an absence of 36 years in 2021, but the income didn’t match the popularity and the organisers have decided not to bid for an extension. Last […]
# Motorsport: Zandvoort gaan die naweek die laaste keer die Nederlandse Formule Een Grand Prix aanbied omdat dit nie finansieel lewensvatbaar is nie ondanks die gewildheid. Die wedren is in 2021 weer op die kalender geplaas na ‘n afwesigheid van 36 jaar, maar die inkomste was te laag en die organiseerders het besluit om nie […]
# Motorsport: Motorsport Suid-Afrika het ‘n span van 34 jaers aangekondig wat gekies is om deel te neem aan die 2026 FIM Africa, Motocross of African Nations Championship, wat van 28 tot 30 Augustus in Windhoek, Namibië, sal plaasvind. Die Suid-Afrikaanse span sal in agt klasse meeding, insluitend MX 50, MX 65, MX Lite, MX […]
# Rugby: Die Bulle will blybaar hulle haker-moontlikhede versterk deur die Springbok-veteraan Malcolm Marx uit Japan terug te lok. Die Pretoriase span praat met Kubota Spears, by wie hy in 2021 aangesluit het en glo gretig is om sy dienste te behou. Rapport berig die 32-jarige Marx oorweeg dit sterk om huis toe te kom, […]
# Rugby: The Bulls are reportedly seeking to strengthen their hooker options by luring Springbok veteran Malcolm Marx back from Japan. The Pretoria team is in talks with Kubota Spears, who he joined in 2021 and is apparently keen to retain his services. Rapport reports 32-year-old Marx is strongly considering returning home and also has […]
# Krieket: Daar word toenemend gevra vir die vervanging van ouer kolwers na Australië se vernederende nederlaag met nege paaltjies in die eerste toets teen Bangladesh in Darwin. Dis die besoekers se heel eerste oorwinning in Australië en slegs hulle tweede oor die wêreld se voorste span. Druk neem toe op spelers soos Marnus Labuschagne […]
# Rugby: Springbok-hoofafrigter Rassie Erasmus het besluit om die All Blacks so lank moontlik aan die raai te hou deur eers Donderdagmiddag sy groep aan te kondig vir Saterdag se eerste toets. Hy kondig gewoonlik die span baie vroeër aan, maar het dit in die verlede ook so gedoen vir ‘n kragmeting met Nieu-Seeland. Erasmus […]
# Rugby: Springbok head coach Rassie Erasmus has decided to keep the All Blacks guessing for as long as possible by only naming his squad for Saturday’s first Test on Thursday afternoon. He normally announces the team much earlier, but has done this for a clash against New Zealand in the past. Erasmus is reportedly […]
# Cricket: Calls are increasing for the axing of ageing batters following Australia’s humiliating nine-wicket loss to Bangladesh in the first Test in Darwin. The visitors claimed their first ever victory on Australian soil, and just their second Test victory over the world’s top-ranked side. Pressure is building over players such as Marnus Labuschagne and […]