# Sokker: Die 41-jarige Cristiano Ronaldo het laat blyk dat hy dalk aan die einde van die seisoen gaan uittree. Die Portugese kaptein se kontrak met die Saoedi-Arabiese Pro-liga-kampioen Al-Nassr verstryk volgende jaar. Ronaldo het aan Vogue gesê sy toekoms is beplan, en beklemtoon dat hy baie dinge het om hom besig te hou. Hy […]
# Soccer: Forty-one-year-old Cristiano Ronaldo has suggested he will retire at the end of this season. Portugal’s captain is contracted to Saudi Pro League champions Al-Nassr until next year. Ronaldo told Vogue he has his future all mapped out, emphasising he has so many things to keep him busy. He has won five Ballons d’Or, […]
# Rugby: Die All Black-stut Ollie Norris is op pad terug na Nieu-Seeland nadat hy ʼn kraakbeenbesering opgedoen het en ses weke op die kantlyn moet bly. Hy is die vierde speler wat die res van Rugby’s Greatest Rivalry-toer in Suid-Afrika gaan misloop nadat George Bell, Billy Proctor en Caleb Clarke ook beseer is. Cortez […]
# Rugby: All Blacks prop Ollie Norris is returning to New Zealand after suffering a cartilage injury and is set to be sidelined for six weeks. He is the fourth player to be ruled out of the remainder of Rugby’s Greatest Rivalry Tour in South Africa following injuries to George Bell, Billy Proctor and Caleb […]
# Tennis: Iga Swiatek van Pole het haar Cincinnati-ope-titel begin verdedig met ‘n oorwinning oor die Colombiaan, Emiliana Arango, om die derde ronde te haal. Die wêreld-nommer-een, Aryna Sabalenka van Belarus, het die Australiër Talia Gibson geklop en die Amerikaner Coco Gauff het die Rus Liudmila Samsonova verslaan. In die mansafdeling het die Portugese kwalifiseerder […]
# Tennis: Poland’s Iga Swiatek got her Cincinnati Open title defence off to a winning start, beating Colombia’s Emiliana Arango, 6-3, 6-0, to make the third round. World number one Aryna Sabalenka of Belarus defeated Australian Talia Gibson, while American Coco Gauff saw off Russian Liudmila Samsonova, 2-6, 6-4, 6-1. In the men’s draw, Portuguese […]
# Sokker: Kameroen het Malawi 3-0 verslaan in Rabat, Marokko, en hul heel eerste Afrikabeker-titel vir vroue ingepalm. Marie Ngah het twee doele aangeteken in die eerste helfte en Naomi Ndjoah Eto het kort voor rustyd nog een bygevoeg. Kameroen is die vierde land om WAFCON te wen na Suid-Afrika, Nigerië en Ekwatoriaal-Guinee. Kameroen se […]
# Soccer: Cameroon defeated debutants Malawi 3-0 to claim their first-ever Women’s Africa Cup of Nations title in Rabat, Morocco. A superb first-half performance saw Marie Ngah score a brace, while Naomi Ndjoah Eto added the third goal in added time in the first half, as the Indomitable Lionesses ended their wait for continental glory. […]
# Gholf: Die viermalige kampioen, Scottie Scheffler, het ʼn oorwinning van agt houe behaal by die FedEx St. Jude-kampioenskap in Memphis, en die derde jongste speler geword wat 21 PGA-toerseges behaal. Die Amerikaner het in die laaste rondte 66 aangeteken om op 17-onder klaar te maak. Kim Si-woo van Suid-Korea is met twee-onder 68, tweede […]