# Tennis: Dié week se Madridse Ope in Spanje moet sonder die plaaslike held Carlos Alcaraz en die driemalige kampioen Novak Djokovic van Serwië klaarkom. Hulle het weens beserings onttrek, wat vrese oor hul fiksheid laat ontstaan voor die kleibaan-Grand Slam-toernooi, die Franse Ope, wat op 24 Mei begin. Alcaraz het ‘n polsbesering opgedoen tydens […]
# Rugby: Die Leeus het gister ‘n opwindende oorwinning van 54-12 oor die kampioenskapsvoorlopers die Glasgow Warriors behaal in hul Verenigde Rugbykampioenskapsontmoeting op Ellispark. Die Johannesburgse span het van die begin af oorheers, met twee vroeë drieë deur Henco van Wyk. Kliniese afronding deur Erich Cronje en Quan Horn, in kombinasie met Chris Smith wat […]
# Cricket: The Proteas and India’s women face off in the second of five T20s in Durban today after the hostesses won the first encounter at the same venue by six wickets on Friday. The visitors were restricted to 157 for seven after Ayabonga Khaka took three wickets. South Africa reached the target in the […]
# Krieket: Die Proteas en Indië se vroue pak mekaar vandag in die tweede van vyf T20-wedstryde in Durban nadat die gasvroue Vrydag se eerste ontmoeting op dieselfde veld met ses paaltjies gewen het. Die besoekers is beperk tot 157 vir sewe nadat Ayabonga Khaka drie paaltjies geneem het. Suid-Afrika het die teiken in die […]
# Rugby: Die Stormers het op ‘n emosioneel-belaaide dag na die dood van hul jarelange spanbestuurder, Chippie Solomon, ‘n rustyd-voorsprong van 10-7 verspeel en uiteindelik met 33-24 teen Connacht in Kaapstad verloor. Ondanks drieë deur Evan Roos, Ntuthuko Mchunu en Sacha Feinberg-Mngomezulu, het die gasheer se vele foute die Ierse span laat in die wedstryd […]
# Rugby: On an emotionally charged day following the passing of their long-standing team manager Chippie Solomon, the Stormers squandered a 10-7 lead at half-time to go down 33 – 24 against Connacht in their United Rugby Championships match in Cape Town. Despite tries from Evan Roos, Ntuthuko Mchunu, and Sacha Feinberg-Mngomezulu, the hosts’ error-strewn […]
# Rugby: The Lions delivered a sensational 54-12 victory over log-leaders Glasgow Warriors in their United Rugby Championships encounter at Ellis Park yesterday. The Johannesburg side dominated from the outset, with Henco van Wyk scoring two early tries as part of an eight-try blitz. Clinical finishing from Erich Cronje and Quan Horn, combined with Chris […]
# Tennis: This week’s Madrid Open in Spain will be without local hero Carlos Alcaraz as well as three-time champion Novak Djokovic of Serbia. Both withdrew through injury, raising fears for their fitness in the run-up to the claycourt Grand Slam tournament, the French Open, starting on 24 May. Alcaraz suffered a wrist injury during […]
# Rugby: Die Blitsbokke het deurgedring na die kwarteindronde van die Hongkongse sewestoernooi danksy ‘n oortuigende oorwinning oor die verdedigende kampioen, Argentinië, in hulle laaste groepswedstryd. Suid-Afrika het gister gemengde uitslae gehad toe hulle gesukkel het om die onbesonge Uruguay te klop voor Spanje hulle 31-12 afgeransel het. Hulle het egter vandag teruggeveg en Argentinië […]