# Rugby: Die Engelse flank, Tom Curry, en die Skotse senter Sione Tuipulotu is ingesluit in die Britse en Ierse Leeus se span vir Saterdag se eerste toets teen Australië in Brisbane. Tuipulotu is verkies bo Bundee Aki, terwyl Curry spelers soos Jac Morgan, Josh van der Flier en Henry Pollock laat terugstaan het. Marcus […]
# Die Amerikaanse Olimpiese gimnas, Simone Biles, en die NBA-basketbal-eindstryd se waardevolste speler, Shai Gilgeous-Alexander van Kanada, is as beste vroulike en manlike atleet gekroon op die jaarlikse toekennings vir uitstaande sportprestasies, die ESPYS, in Los Angeles. Biles is ook vereer vir die beste kampioenskapsprestasie vir haar drie gouemedaljes op die Olimpiese Spele in Parys. […]
# Tennis: ‘n Voormalige Wimbledon-naaswenner, Geni Bouchard, gaan later die maand uittree ná haar tuistoernooi, die Kanadese Ope. Die 31-jarige het ‘n promotorskeuse vir die hooftrekking aanvaar. Sy het in 2014 teen Petra Kvitova van die Tsjeggiese Republiek verloor in Wimbledon se eindstryd en die halfeindrondes van die Australiese en die Franse Ope gehaal. Bouchard […]
# Rugby: England’s flanker, Tom Curry, and Scottish centre Sione Tuipulotu are in the British and Irish Lions’ squad for the first Test against Australia in Brisbane on Saturday. Tuipulotu has earned the nod ahead of Bundee Aki, while Curry has beaten out the likes of Jac Morgan, Josh van der Flier and Henry Pollock. […]
# Rugby: Die Springbok-vroue se afrigter, Swys de Bruin, het 32 spelers aangewys vir die wedstryde teen Nieu-Seeland op die 26ste van hierdie maand en die tweede van volgende maand. Ses spelers het aangesluit by die span wat in die reeks van twee toetse teen Kanada gespeel het. Vier spelers wat deel was van die […]
# Tennis: Former Wimbledon finalist Genie Bouchard will retire at her home tournament, the Canadian Open, later this month. The 31-year-old has accepted a wild card into the main draw. She lost to Petra Kvitova of the Czech Republic in Wimbledon’s final in 2014, and made the Australian Open and French Open semifinals. Bouchard helped […]
# Rugby: Springbok Women coach, Swys de Bruin, has named a squad of 32 players to take on New Zealand in matches on the 26th of this month and the second of next month. Six players have been added to the group that concluded the two-Test series against Canada. Four players who formed part of […]
# Rugby: Die All Blacks se afrigter, Scott Robertson, het tien veranderings aan sy span aangebring vir Saterdag se derde en laaste toets teen Frankryk in Hamilton. Sewe spelers is die eerste keer hierdie seisoen opgeroep. Die haker Brodie McAlister kan sy toetsbuiging van die bank maak. Die stut Tyrel Lomax, die losvoorspeler Luke Jacobson […]
# American Olympic champion gymnast, Simone Biles, and NBA Finals Most Valuable Player, Shai Gilgeous-Alexander of Canada, were crowned best female and male athlete of the year at the Excellence in Sports Performance Yearly Awards in Los Angeles. Biles also won best championship performance for her efforts at the Paris Olympics, where she won three […]