# The National Consumer Commission has announced a safety recall affecting ten-thousand-961 BMW 3 Series, 4 Series, 5 Series, 7 Series, X3 and X4 vehicles sold in South Africa since 2016. The recall follows a possible fault in the starter system that could prevent the engine from starting or, in rare cases, cause overheating and […]
# Rise Mzansi vra dringende optrede om die klaringsproses en leefstyloudits van senior amptenare in die Suid-Afrikaanse Polisiediens te bespoedig. Volgens die party is die proses te stadig ten spyte van bewyse voor die Madlanga-kommissie wat toon dat misdaadnetwerke die polisie binnegedring het. Makashule Gana van Rise Mzansi het die verlenging van die kommissie se […]
# Die Nasionale Verbruikerskommissie het ‘n veiligheidsherroeping aangekondig wat tien-duisend-961 BMW 3-reeks, 4-reeks, 5-reeks, 7-reeks, X3 en X4-voertuie raak wat sedert 2016 in Suid-Afrika verkoop is. Die herroeping volg op ‘n moontlike fout in die aansitterstelsel wat kan verhoed dat die enjin kan aanskakel of, in seldsame gevalle, oorverhitting en rook kan veroorsaak. Phetho Ntaba […]
# Belangegroepe in die vervaardigingsbedryf het die Nasionale Tesourie versoek om te verduidelik waarom vervaardiging dalk nie Suid-Afrika se hoofbron van toekomstige groei vir werksgeleenthede sal wees nie. Die Suider-Afrikaanse Federasie vir die Staal- en Ingenieursbedryf, die Manufacturing Circle en Polasa sê vervaardiging bly noodsaaklik vir industriële ontwikkeling, uitvoere en ekonomiese veerkragtigheid. Hulle waarsku dat […]
# Die teen-korrupsie-deskundige Albertus Schoeman het aan die Madlanga-kommissie gesê Suid-Afrika behoort beslaglegging op bates sonder ‘n strafregtelike skuldigbevinding te oorweeg om onverklaarde welvaart doeltreffend te bekamp. Schoeman sê dit kan duur en tydrowend wees om misdaad te bewys, wat hulpbronne weghou van groot korrupsiesake. Schoeman stel voor finansiële verklarings moet gebruik word om onverklaarde […]
# Die DA sê die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking het toegelaat dat Suid-Afrika se diplomatieke missies verval. Dit volg na die sluiting van die Suid-Afrikaanse Hoë Kommissaris in Londen. Ryan Smith van die party meen die historiese Suid-Afrika Huis-gebou het agteruitgegaan na jare van verwaarlosing, met personeel wat gedwing is om onder swak […]
# Suid-Afrikaners met identiteitsdokumente wat voor November 2022 geblok is, het tot môre kans om ‘n kantoor van die Departement van Binnelandse Sake te besoek en hul identiteit te bevestig. Individue wat geraak is moet persoonlik aanmeld met dokumente soos bewys van geboorte, hospitaal- of skoolrekords, asook gewaarmerkte afskrifte van hul ouers se identiteitsdokumente of […]
# The DA says the Department of International Relations and Cooperation has allowed South Africa’s diplomatic missions to fall into disrepair, following the closure of the South African High Commission in London. The party’s Ryan Smith claims the historic South Africa House building has deteriorated after years of neglect, leaving staff to work under poor […]
# Anti-corruption expert Albertus Schoeman has told the Madlanga Commission that South Africa should consider non-conviction-based confiscation to tackle unexplained wealth more effectively. Schoeman said proving criminal conduct can be costly and time-consuming, diverting resources from major corruption cases. Schoeman suggested using financial disclosure systems as evidence to identify undeclared assets, allowing quicker sanctions against […]