# ʼn Subkomitee van die Nasionale Vergadering se reëlskomitee het ooreengekom oor die reëls wat die werk van die ampsklagkomitee sal lei. Dis in ooreenstemming met die Konstitusionele Hof se beslissing dat die ampsklag-prosedure teen president Cyril Ramaphosa oor die Phala Phala-sage voortgaan. Die president het die Artikel 89-paneel se verslag in hersiening geneem en […]
# Die vakverbond Cosatu het die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, bedank dat sy ingegryp het by Pick n Pay se beplande afdanking van meer as 22-duisend werkers. Sy het onlangs met Cosatu se nasionale leierskap, die vakbond SACCAWU en die kettinggroep se senior uitvoerende hoofde vergader. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê […]
# Deputy minister in the Presidency, Kenny Morolong, says there is an urgent need to industrialise the economy, deepen localisation and strengthen domestic backward linkages, especially in the mining value chain. The mining industry remains a cornerstone of the South African economy, contributing over six-percent to the country’s nominal gross domestic product in 2024–2025. Morolong […]
# Die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, het die proklamasie wat president Cyril Ramaphosa onderteken het dat die Spesiale Ondersoekeenheid die Werkloosheidversekeringsfonds en Reguleringsowerheid vir die Privaat Sekuriteitsbedryf ondersoek, verwelkom. Die ondersoek hou verband met bewerings van wanadministrasie, korrupsie en onwettige optrede met opleidingskontrakte vir meer as sewe-duisend leerders. Die woordvoerder van die […]
# A subcommittee of the National Assembly Rules Committee has agreed on rules that will guide the work of the Impeachment Committee. This is in line with the Constitutional Court ruling that revived president Cyril Ramaphosa’s impeachment proceedings over the Phala Phala saga. The president has taken the Section 89 panel report under review, and […]
# The South African Police Service has fired suspended organised crime head, Richard Shibiri, following a disciplinary process last month. Evidence presented before the Madlanga Commission of Inquiry suggested that Shibiri accepted a payment of between 70-thousand-rand and 80-thousand-rand from murder-accused Vusimuzi ‘Cat’ Matlala. Evidence also linked him to alleged interference in several high-profile criminal […]
# Union federation Cosatu has expressed gratitude to minister of Employment and Labour, Nomakhosazana Meth, for effectively intervening in Pick n Pay’s mooted retrenchment of more than 22-thousand workers. The minister recently convened the national leadership of Cosatu, SACCAWU, and top Pick n Pay executives, where she was successful in steering the parties toward common ground. […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die ANC word reeds te lank toegelaat om die Grondwet te manipuleer om hom te pas, insluitend om dit te probeer wysig om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak. Dis vanjaar 30-jaar sedert die Grondwet aanvaar is. Partyleier Corné Mulder sê ʼn grondwet kan van tyd tot tyd aangepas word vir […]
# Die adjunkminister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Andries Nel, sê armoede, werkloosheid, ongelykheid, misdaad, korrupsie en geslagsgeweld bly struikelblokke wat keer dat die Grondwet se visie bereik word. Dis vanjaar 30 jaar sedert Suid-Afrika die Grondwet aanvaar het. Nel waarsku dat demokratiese waardes wêreldwyd toenemend onder druk verkeer met al meer aanvalle op gelykheid, […]