# Cape Forum is urging the court and media to highlight the role of drug abuse, especially tik, as the sentencing procedures of Kelly Smith and her co-accused continues at the Western Cape High Court sitting in Saldanha Bay. They were found guilty of kidnapping and human trafficking of Smith’s young daughter, Joslin. Cape Forum’s […]
# Bajabulile Swazi Tshabalala van Suid-Afrika is aan die vooraand van die presidensiële verkiesing van die Afrika-Ontwikkelingsbank in Abidjan, Ivoorkus vol vertroue dat sy as hoof van die bank verkies sal word. Sy het meer as 30 jaar ondervinding in finansies en ontwikkeling en het as die bank se senior adjunkpresident en hoof- finansiële beampte […]
# Die uitvoerende hoof van die Padongelukkefonds, Collins Letsoalo, is op spesiale verlof geplaas. Hy word beskuldig van sy betrokkenheid by ‘n omstrede huurooreenkoms ter waarde van 79-miljoen-rand vir kantore vir die fonds in Johannesburg, Gauteng. Die raad sê die stap is onmiddellik ingestel as ‘n voorsorgmaatreël, maar impliseer nie ‘n oortreding nie. Die Spesiale […]
# AfriForum eis dringende optrede deur NERSA teen munisipaliteite wat nie aan Eskom se skuldverligtingsvereistes voldoen nie. In ‘n brief dring die burgerregtegroep aan dat lisensies van rade wat nie aan die eise voldoen nie, herroep word, wat privaat entiteite sal toelaat om elektrisiteitsverspreiding te bestuur. AfriForum beklemtoon dat 60 van 71 munisipaliteite voorwaardes sonder […]
# South Africa’s Bajabulile Swazi Tshabalala is confident ahead of tomorrow’s African Development Bank presidential election in Abidjan, Ivory Coast. With over 30 years in finance and development, she’s served as the bank’s senior vice president and chief financial officer. If elected, Tshabalala will become the first woman to hold the top post. She aims […]
# Die EFF neem kennis dat die Parlement se Portefeuljekomitee oor Vervoer, die agendapunt oor die herroeping van die die Wetsontwerp op die Suid-Afrikaanse Lugdiens teruggetrek het nadat die SAL-Takatso-ooreenkoms beëindig is. Die party veroordeel die terugtrekking en noem dit ‘n poging om aanspreeklikheid te vermy en verdere ondersoeke te stop, wat dui op ‘n […]
# The Department of Women, Youth and Persons with Disabilities is urging all sectors of society to unite in the fight against teenage pregnancy, as nearly 30-percent of teenagers have been pregnant. While this figure has decreased in recent years, it remains worryingly high, especially in rural provinces like Limpopo, Mpumalanga, and the Eastern Cape. […]
# The Road Accident Fund’s CEO, Collins Letsoalo, has been placed on special leave with immediate effect. He is accused of being involved in a controversial 79-million-rand lease deal for RAF offices in Johannesburg, Gauteng. The RAF board says the move is a precautionary step and not a sign of wrongdoing while the Special Investigating […]
# Die Openbare Beskermer het ‘n ondersoek van stapel gestuur na tenders van miljoene rand wat toegeken is aan ‘n onderneming wat voorheen behoort het aan Tshwane se onderburgemeester en streekvoorsitter van die ANC, Eugene Modise. News24 berig die DA het die ondersoek aangevra en beweer dat hy steeds voordeel trek uit Triotic Protection Services, […]